Opsomming van Resensie
Liezel V - Jul 2022
Gemiddeld
Rustig.
Eddie T - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Pierre D - Jun 2022
Gemiddeld
Rustige kampareas en personeel is baie behulpsaam.
Esther M - Jun 2022
Gemiddeld
Time-out just an hour away from Pretoria.
Jean H - Mei 2022
Gemiddeld
Fabulous bush break.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Jean,
Thank you for the review. We are glad you enjoyed the peace and quiet.
Regards,
Rob and Elsie.
Danie V - Mei 2022
Gemiddeld
Stunning.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good day Danie,
Thank you for the review. Glad you enjoyed it. Hope to see you soon.
Regards,
Rob and Elsie
Maureen F - Mei 2022
Gemiddeld
Rob en Elsie is baie aangename mense en die eenheid was pragtig skoon.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Maureen
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het ontspan en die natuur geniet. Mooi bly.
Groete
Rob en Elsie
Rici C - Mei 2022
Gemiddeld
Fabulous location, amazing hosts, lovely views of animals. Felt very secure and welcomed. Will definitely be back. Thank you Rob and Elsie for making us feel special and welcomed.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Rici,
Thank you for the nice review. Hope to see you soon again.
Regards,
Rob and Elsie
Eugene B - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker gerus in die bos.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Eugene
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet en lekker gerus. Mooi bly.
Groete
Rob en Elsie
Wendy O - Apr 2022
Gemiddeld
Rustig, ontspannend en baie mooi.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Wendy
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die naweek geniet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Marius S - Apr 2022
Gemiddeld
Rus en vrede in die bosveld.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Marius
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die naweek weg breek geniet. Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob, Elsie en Ruan
Angelique P - Mrt 2022
Gemiddeld
Stil en rustig in die bos.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Angelique
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet, hoop om julle weer hier te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Lizel N - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig, veilig, gasvry.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Lizel
Baie dankie vir die resensie. Altyd lekker om te hoor die gaste geniet die verblyf en die wildsritte.
Mooi bly tot weersiens.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Jaco D - Mrt 2022
Gemiddeld
Fantastiese gesinsnaweek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Jaco,
Baie dankie vir die resensie, bly julle het die verblyf by ons geniet. Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Rob, Elsie en Ruan
Nicky V - Mrt 2022
Gemiddeld
Private, quiet, secure, so peaceful.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Nicky,
Thank you for the review. Glad you enjoyed the peace and quite. Hope to see you soon again.
Stay safe.
Kind regards,
Rob en Elsie
Page J - Mrt 2022
Gemiddeld
Hosts were very helpful, friendly and made us feel at home.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Page,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay with us.
Kind regards,
Rob and Elsie
Bernice M - Feb 2022
Gemiddeld
Absolutely perfect!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Benice,
Thank you for the review. Glad you could enjoy the rest with us.
Stay safe.
Kind regards,
Rob and Elsie
Andre D - Feb 2022
Gemiddeld
Our new favourite tent camp.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Andre,
Thank you for the great review. Hope to see you soon.
Stay safe.
Kind regards,
Rob and Elsie
Charl J - Feb 2022
Gemiddeld
Beste ooit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Charl,
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Marius B - Jan 2022
Gemiddeld
Wat 'n aangename verrassing, met die beste kliƫntediens van die eienaars.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Marius,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die naweek geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Ann D - Jan 2022
Gemiddeld
Elke oomblik geniet by Roratau!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Ann,
Baie dankie vir die resensie, bly as die families saam lekker by ons gekuier het.
Hoop ons sien julle weer gou.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Michelle B - Jan 2022
Gemiddeld
Hier het ons meer gekry as wat ons voor gehoop het.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Michelle,
Baie dankie vir die mooi resensie. Bly ons kon voldoen aan julle vereistes vir die naweek.
Mooi bly en hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Melissa M - Jan 2022
Gemiddeld
Absoluut die moeite werd.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Melissa,
Baie dankie vir die resensie, bly ons kon aan julle vereistes voldoen.
Hoop om julle weer eendag hier welkom te heet.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Eon L - Jan 2022
Gemiddeld
Baie rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Eon,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Rene S - Des 2021
Gemiddeld
Flippen amazing plek, flippen amazing mense! Ons het goed gerus!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Rene,
Baie dankie vir die resensie, mooi bly tot volgende keer.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
DonnƩ V - Des 2021
Gemiddeld
Naweekwegbreek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Donne,
Baie dankie vir die resensie.
Mooi bly.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Lorinda V - Des 2021
Gemiddeld
Bos-kuier.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Hi Lorinda,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bietjie verward oor die 1 uit 5 vir Waarde vir Geld.
Julle komentaar sal waardeer word.
Bianca N - Nov 2021
Gemiddeld
Amazing.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Bianca,
Baie dankie vir die resensie. Sterkte vir die jaar wat voor le.
Groete,
Rob en Elsie
Liesl N - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker. Onspannend.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Liesl,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Kim E - Nov 2021
Gemiddeld
You can call it Glam Camping, everything you need is there.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Kim,
Thank you for the kind words. Glad you enjoyed it.
Regards
Rob en Elsie
Michael S - Okt 2021
Gemiddeld
It was out of this world.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Michael,
Thank you for the review.
Regards
Rob and Elsie
Sean Mark S - Okt 2021
Gemiddeld
Beautiful wild rest close to the city.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Sean,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay with us.
Regards
Rob and Elsie
Mariska J - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig en privaat.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Mariska,
Baie dankie vir die resensie. Baie geluk met die nuwe baba in julle familie.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Luther P - Okt 2021
Gemiddeld
Rustige wegbreek naby Pretoria in 'n netjiese en gerieflike tenthuisie.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Luther,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Roslind T - Okt 2021
Gemiddeld
Awesome.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Roslind.
Thank you for the nice review. Glad you enjoyed it.
Hope to see you soon again. Please stay safe.
Regards
Rob en Elsie
Melissa S - Okt 2021
Gemiddeld
Blykbaar geen kinders.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Gaan kyk gerus na die inligting, daar word pertinent gesĆŖ geen kinders onder 12 nogtans het ons julle verwelkom.
Willem B - Sep 2021
Gemiddeld
Beslis die moeite werd.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Willem,
Ek is bly julle het die geniet.
Groete
Rob en Elsie
Nicolene P - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik gerus, absolute salige stilte, verwonderd oor die gebrul van die leeus.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Nicolene,
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Rob en Elsie
Kathy L - Sep 2021
Gemiddeld
Lovely stay in the 'bush'. Wonderful hosts. Excellent accommodation. Enjoyed the night sounds of the animals.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Kathy,
Thank you for the review. I am glad you enjoyed it.
Regards,
Rob en Elsie
Yolandie B - Sep 2021
Gemiddeld
Weg van die gejaag van 'n stad in die rustigheid van die bosveld. Enige tyd weer.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Yolandie,
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Lizelle O - Sep 2021
Gemiddeld
Ons het heerlik en rustig onder die bosveldmaan gekuier om die vuur.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Lizelle,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Werner H - Sep 2021
Gemiddeld
Perfeksie.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Werner,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het lekke vakansie gehou.
Groete
Rob en Elsie
Liezl K - Aug 2021
Gemiddeld
'n Onvergeetlike naweek wat ons beslis sal herhaal.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Liezl,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het die geniet.
Groete
Rob en Elsie
Ina D - Aug 2021
Gemiddeld
Baie goed uiteengesit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Ina,
Baie dankie vir resensie.
Groete
Rob en Elsie
Elaine T - Jul 2021
Gemiddeld
Ongelooflike plek. Rustig, netjies, mooi. Sal weer gaan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Elaine,
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Juanita S - Jul 2021
Gemiddeld
Awesome!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good evening Juanita,
Thank you for the review.
Regards,
Rob en Elsie
Jo V - Jul 2021
Gemiddeld
Rustige wegbreek
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Jo,
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Hanlie L - Jun 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik! Rob en Elsie is wonderlike gashere.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Hanlie,
Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete,
Rob en Elsie
Leandrie V - Jun 2021
Gemiddeld
Hulle was baie behulpsaam en vriendelik.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Leandrie,
Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Rob en Elsie
Julie N - Mei 2021
Gemiddeld
Peaceful and secluded truly a bushveld experience with the luxuries of home.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good morning Julie,
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay.
Kind regards
Rob en Elsie
Magna V - Mei 2021
Gemiddeld
'n Heerlike wegbreek in die bos.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Magna,
Dankie vir die mooi resensie. Ons probeer mooi na ons gaste kyk.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Sien een van die dae.
Groete,
Rob en Elsie.
Carin M - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike wegkomkans om asem te skep en ons batterye te herlaai in die natuur omring deur wild!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Carin,
Baie dankie vir die resensie. Bly julle het die wegkom kans geniet.
Groete,
Rob en Elsie.
Cecilia V - Mei 2021
Gemiddeld
Wonderlik, rustig, brullende leeus en baie gasvry.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie naand Cecilia,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dankie dat julle Roratau Bush camp gekies het vir die spesiale naweek.
Groete
Rob en Elsie
Jo-ria V - Mei 2021
Gemiddeld
Ongelooflik lekker en rustig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeiemore Jo-ria
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Mooi bly.
Groete
Rob en Elsie
Lizette V - Apr 2021
Gemiddeld
Onvergeetlike ondervinding.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeiemore Lizette
Baie dankie vir die resensie. Ek wil baie graag 'n mikrogolf-oond vir elke tent gee, maar ongelukkig is ons beperk met die elektrisiteit wat ons van ESKOM af kry. Jammer daaroor.
Groete
Rob en Elsie
Melisane B - Apr 2021
Gemiddeld
Wonderlike ervarig, ons sal beslis weer teruggaan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeiemiddag Melisane,
Baie dankie vir die resensie.
Bly julle het die weg kom kans geniet. Sien gou weer.
Groete
Rob en Elsie
Marlize O - Apr 2021
Gemiddeld
Verseker een van my gunstelingplekke!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Marlize,
Baie dankie vir die resensie.
Goed om te hoor as die gaste die bos met sy geluide geniet het.
Groete
Rob en Elsie
Ettienne J - Apr 2021
Gemiddeld
'n Juweelblyplek
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Ettienne,
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom in die Bosveld by ons.
Lyk my daar is 'n paar mense wat jou geheim uit gesnuffel het.
Groete
Rob en Elsie
Leonie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more Leonie,
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het die naweek geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rob en Elsie
Manie F - Feb 2021
Gemiddeld
Rustig en lekker.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Manie,
Dit was lekker om julle hier te verwelkom. Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Sam J - Feb 2021
Gemiddeld
Unieke bosveld-wegbreek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie more,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elsie
Nadine E - Feb 2021
Gemiddeld
Such friendly hospitable hosts. An amazing experience to hear the lions roar. Really enjoyed my visit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you for the review. Glad you enjoyed your visit.
Henrico V - Jan 2021
Gemiddeld
Awesome
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie dag Henrico,
Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Elsie
Helena G - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig, kalm. Veilig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Evelyn M - Jan 2021
Gemiddeld
Wonderful, peaceful and great atmosphere.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Good afternoon Evelyn,
Thank you for the review, glad you enjoyed it.
Regards,
Elsie
Hernus S - Jan 2021
Gemiddeld
Fantasties.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Hernus,
Baie dankie vir die mooi review.
Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Elsie
Mariette V - Jan 2021
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Mariette,
Baie dankie vir die review.
Bly julle het lekker ontspan.
Vriendelike groete
Elsie
Teresa G - Des 2020
Gemiddeld
Rustig en lekker privaat.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Teresa,
Jammer vir die ongerief met die sein vir die toegang. Ons is tans besig om 'n nuwe stelsel in te sit by die hek. Dit gaan werk met 'n kode, so daar hoef nie sein te wees nie. Ongelukkig kan ons nie lugversorgers in die Safari tente insit nie. Ons het nie genoeg Eskom krag nie. Jammer daaroor.
Vriendelike groete Elsie
Werner W - Des 2020
Gemiddeld
Awesome plek so naby Pretoria waar mens regtig veilig en privaat voel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Werner,
Dankie vir die review. Bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Elsie
Pieter L - Des 2020
Gemiddeld
Fantasiese waarde vir geld.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Pieter,
Dankie vir die review.
Ons is bly julle het dit geniet.
Sien gou weer.
Vriendelike groete
Elsie
Sunel B - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig, privaat en baie veilig.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Sunel,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Tai T - Nov 2020
Gemiddeld
Bosveldvrede.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Johan,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Christelle A - Okt 2020
Gemiddeld
Hoogs aan te beveel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Christelle,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Fanie M - Okt 2020
Gemiddeld
Roratau...'n Ware juweel in die bosveld
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Fanie,
Baie dankie vir die mooi review.
Vriendelike groete
Elsie
Jaco D - Sep 2020
Gemiddeld
Wat 'n awesome naweek.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Jaco,
Baie dankie vir die mooi review.
Vriendelike groete
Elsie
Heloise L - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderlik en rustig
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Heloise,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
RenƩ C - Sep 2020
Gemiddeld
Lafenis vir die siel!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Rene,
Baie dankie vir die review.
Vriendelike groete
Elsie
Pierre L - Sep 2020
Gemiddeld
Een van die beste tent kampe wat ons al besoek het.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Pierre ,baie bly julle en leon hulle het die naweek geniet. ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Lana L - Aug 2020
Gemiddeld
Rustige naweek weg.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie julle twee...baie bly julle het die naweek geniet.
Annette R - Aug 2020
Gemiddeld
Perfekte wegbreek in ān luukse tent met alles wat jy nodig het, plus die wonderlike Bosveld-atmosfeer!
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Hallo julle.
Baie dankie vir die pragtige resensie,ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Teresa G - Aug 2020
Gemiddeld
Voedsel vir die siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
baie dankie vir die review...ons hoop om julle gou weer te sien.
Pierre R - Aug 2020
Gemiddeld
Klein stukkie paradys baie naby Pretoria.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Pierre, so bly julle het die naweek geniet.
Jeanine V - Aug 2020
Gemiddeld
Rustige naweekwegbreek.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir julle terug voering en aanbeveling, groot waardeering.
Estelle R - Mrt 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir die resensie...waardeer.
Stephan S - Mrt 2020
Gemiddeld
Fantastiese fasiliteite, puik diens!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Baie dankie Stephan...julle is puik gaste.
Jane V - Mrt 2020
Gemiddeld
Private, secure and well-equipped.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Thank you for the nice review...hope to see you soon again.
Anke S - Feb 2020
Gemiddeld
Dit was fantasties. Dit was seker een van ons lekkerste vakansies ooit.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Anke
Baie dankie, ons is bly jul het die geniet.
Groete
Rob en Elsie
Bonnie J - Feb 2020
Gemiddeld
Rus vir jou siel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Bonnie
Dankie dat jul Roratau gekies het om te kom ontspan.
Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Chris P - Feb 2020
Gemiddeld
Wow what a great place to be. Rob and Elsie are great people. Love it there.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Chris
Baie dankie vir die mooi resensie, julle was ook lekker gaste.
Ons hoop ons sien julle gou.
Groete, Rob en Elsie.
Karien M - Feb 2020
Gemiddeld
Awesome!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Karien
Dankie vir die resensie, ek is bly jul het die geniet.
Groete, Rob en Elsie.
Hannelie H - Jan 2020
Gemiddeld
Ek het baie lekker gebly sal weer gaan.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Dankie Hannelie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Jaco D - Jan 2020
Gemiddeld
Fantastiese geriewe en fantastiese gashere.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Jaco
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Hettie B - Jan 2020
Gemiddeld
Rustige plek waar dit soos 'n tweede tuiste voel.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Hettie
Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Belinda F - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties! Stukkie hemel op aarde!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Belinda
Dankie, sien gou weer.
Groete
Rob en Elsie
Letitia K - Des 2019
Gemiddeld
Rus en vrede vir die siel.
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Letitia
Ons is bly ons kon dit vir julle lekker gemaak het.
Groete
Rob en Elsie
Mary-ann T - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
Lees meerRoratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Mary-ann,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie
Lucille B - Des 2019
Gemiddeld
Awesome.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Lucille
Dankie vir die resensie.
Groete
Rob en Elsie
Herman P - Des 2019
Gemiddeld
Absoluut fantastiese diens en heerlike stilte.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Herman
Ons is bly jul kon die stilte gebruik vir jul gebeds naweek.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Rob en Elsie
Ruan V - Des 2019
Gemiddeld
Dit was great gewees. Het lekker gerus.
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Middag Ruan
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly jul het dit geniet.
Groete
Rob en Elsie
Neville R - Nov 2019
Gemiddeld
Regtig 'n baie skoon, netjies ervaring en baie privaat!
Roratau Tented Bush Camp se terugvoer
Goeie middag Neville,
Bly jul het dit geniet en lekker gerus.
Groete
Rob en Elsie