LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68
Tentekamp in Leeuwkloof Valley

Roratau Tented Bush Camp   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Welgedacht, Off the R628, Tshwane, 0001, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die Leeuwgedacht Conservancy-gebied, bied Roratau Tented Bush Camp gaste gemaklik gemeubileerde permanente tente.

Gaste het 'n keuse van 5 tente met elektriese heinings, die 2-slaapplekke Koedoe en Sebra, of die 4-slaapplekke Blesbok, Blouwildebees en Rooibok. Die 2-slaapplekke tente is gemeubileer met koningingrootte beddens, terwyl die 4-slaapplekke tente koningingrootte beddens bevat, sowel as 2 enkelbeddens. Elk van die tente het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.

Elk van die tente het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, sowel as die nodige eetgerei en breekware; let asseblief daarop dat die eenhede nie mikrogolfoonde het nie. Elke tent het ook braaigeriewe en 'n privaat, klein bospoel wat deur 'n houtkachel verwarm word. Skaduparkeerplek is by elk van die tente beskikbaar. Hout en ys kan by die kamp gekoop word.

'n Boma-braai-area is beskikbaar vir groepbesprekings, en 'n restaurant en kontantkroeg met DStv is binne loopafstand by die aangrensende lodge en dagspa beskikbaar.

Die naam Roratau, wat beteken die plek waar die leeus brul, is ideaal aangesien gaste omring sal word deur die unieke naggeluide van leeus, hiënas, jakkalse, uile en meer. Die kamp is die tuiste van 'n verskeidenheid bokke soos koedoes, rooihartebeeste, blouwildebeeste, blesbokke, sebras, kameelperde en vlakvarke, en kan vanaf die tente gesien word. Verskeie stap- en bergfietsroetes is beskikbaar, en wildritte kan op versoek gereël word.

Ongelukkig word geen selfry-wildbesigtiging toegelaat nie, en wildritte kan by die kamp bespreek word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 291 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marle B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fantastic. We were blown away by this incredible place, the cleanliness was next level, we loved every moment at Roratau and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Stefan S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie lekker plek en die eienaars is baie vriendelik.
Okt 2026
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke. Wat 'n ondenkbare lekker ervaring. Netjies, skoon, gasvryheid uit die boonste rakke. Geen TV, geen WiFi. Hoe lekker om in die n...
Sien meer
Okt 2026
Rolinda N
Saam met lewensmaat
5.0
Die "hot tub" was baie lekker, die plek het als wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Dis baie privaat.
Aug 2026
Yolande B
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful stay. Definitely returning. A peaceful bushcamp experience. We had an amazing stay at Roratau Bush Camp. The camp is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 291

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Farm Welgedacht, Off the R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Roratau Tented Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Welgedacht, Off the R628, Tshwane, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c81610726684c358f5775ce00ac7e85e164d6b9dae424eb8779cd5996fe75a2ff6961b218eabacb67011f0b579598ef4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 291 5 1 5 Farm Welgedacht Off the R628 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.481119012129 28.467339605774