Knysna Akkommodasie by Rose Cottage | LekkeSlaap
+32

Rose Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstreet 34, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Rose Cottage is in Hunters Home, 'n rustige voorstad van Knysna. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is smaakvol gemeubeleer. Dis werklik 'n rustige, vreedsame paradys in Knysna!

Hunters Home is 'n veilige en rustige omgewing, slegs 5 minute vanaf die dorp met winkels en geriewe. Dis ook naby die pragtige Knysna-strandmeer en -koppe. Leisure Isle is net 2 minute ry of 2 km se draf ver. Gaste kan by Bollard Bay se strand swem. Pezula- en Knysna-gholfbane is albei naby die kothuis, en daar is ten minste 6 restaurante in die omgewing.

Verblyf word gebied in Rose Cottage met 4 slaapkamers, of The Studio on Wilson met 2 slaapkamers. Dié stylvolle kothuis en die ateljee is albei gerieflik gemeubileer en versier. Albei eenhede het aparte kombuisgeriewe.

Daar is 'n aparte braai-area in 'n privaat hoek van die tuin. Gaste is welkom om die omheinde swembad te gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Wassery bied dienste vir was en opvou en kan teen 'n ekstra koste met die voltydse huishoudster gereël word.

Die gashere, Peter en Janet, is altyd beskikbaar om advies rakende inkopies, uiteet, asook doendinge en besienswaardighede in die omgewing te gee.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Wilsonstreet 34, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstreet 34, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bGwbFPAKzROAMqnTj7KI2iZ0KocmEhfnOltNJ0AEzb0WJAs8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 34 Wilson Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06298 23.08123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za