Rose Mount Self-catering House & Studio Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rose Mount Self-catering House & Studio Apartment is in die blaarryke Oranjezicht geleë. Dis die ideale keuse vir gaste wat op soek is na bekostigbare en moderne blyplek, wat slegs 'n hanetreetjie van die stad en doendinge is.

Die pragtige Victoriaanse huis het 5 kamers, asook 'n lieflike ateljee-woonstel agter die huis wat lei na die tuin. Dis die ideale blyplek vir 'n groot gesin of groep wat die mooie Kaap kom besoek.

Die hoofhuis het plek vir 10 mense. Daar is 5 kamers, 2 en 'n halwe badkamers en 'n kombuis/leefkamer. Die badkamers het 'n stort of bad, asook 'n wasbak en toilet.

Die ateljee-woonstel het plek vir 2 persone. Daar is 2 enkelbeddens, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis/sitkamer. Die woonstel kyk uit oor die erf wat agter die groot familiehuis is.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rose Mount Self-catering House & Studio Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za