LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosehope Self-catering Apartment | LekkeSlaap
+21

Rosehope Self-catering Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Rosehope-woonstel, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Rosehope Self-catering Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in Rosebank, 'n Kaapse buurt tussen Mowbray en Rondebosch. Dit is naby die Universiteit van Kaapstad, die Baxter-teater, Rondebosch se winkelsentrums, die treinstasie en die middestad.

Die woonstel is smaakvol versier en is op die eerste verdieping. Dit het slaapplek vir 3 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel in die oopplan-kombuisie en dit lei na 'n leefarea met 'n etenstafel wat sitplek vir 2 gaste, 'n TV en 'n sitarea het. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon met 'n sonstoel en 'n gewone stoel. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis wat met 'n afstandbeheer werk en vanuit die tweede slaapkamer bereikbaar is.

Besoekers aan Kaapstad kan uit verskeie doendinge en besienswaardighede, soos die ikoniese Tafelberg, die Kaapse Wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en verskeie fynproeweropsies kies.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosehope Self-catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Hoofstraat 1, Rosehope-woonstel, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Rosehope-woonstel, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA325904027052c3c91ba588b81ddd51a5f2c7b0365062c7ea60a9a0c88ba8a47b6e2f5fd206330019db11f6c5f20247a5743f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 3 mense 1 Main Road Rosehope Apartment 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.954714134941 18.472337822789
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem