Rosenhof Exclusive Country Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Cedric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Werner K - Apr 2024
Algehele gradering
Ek is seker dit sou 'n gesellige oord wees.
Rosenhof Exclusive Country Lodge se terugvoer
Hi Werner. Jammer dat ons nie jou kon ontmoet nie, maar ons sal graag jou nog wil help met akkommodasie as jy 'n ander tyd sou verby kom en jou deposito wil gebruik as deel van betaling.
Groete, Cedric
Carolyn W - Apr 2024
Algehele gradering
Loved it - so pretty and breakfast was really good.
Celia P - Des 2022
Algehele gradering
Baie basies en ongelukkig nie 'n gesellige spot soos ons verwag het nie.
Lees meerVedette B - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige plek.
Andre O - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, het dit geniet.
Hendrikus M - Nov 2019
Algehele gradering
Rosenhof is in dire need of maintenance.
Rogere M - Sep 2019
Algehele gradering
I was looking for a quiet place to stay, Rosenhof was it!
Lees meerBertus S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig maar plek kort aandag/onderhoud.
Deon S - Apr 2019
Algehele gradering
'n Plek waar die tyd stilgestaan het by 100 jaar gelede. Lieflik!
Marethe D - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspannend!
Diane K - Apr 2018
Algehele gradering
Well worth the stay, wonderful.
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 18, Paul Roux, 9800, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom