De Rust Akkommodasie by Route 62 Guest House | LekkeSlaap
+10
+10

Route 62 Guest House

6 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanstraat 35, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Route 62 Guest House bied plattelandse verblyf in De Rust. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en die ligging bied toegang tot restaurante en winkels in die area.

Verblyf word in 'n woonstel met slaapplek vir 3 gaste gebied. Die oopplanwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n toilet en 'n bad, en die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eienaars is enige tyd beskikbaar en sal verseker dat gaste De Rust ordentlik verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Route 62 Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Route 62 Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Schoemanstraat 35, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Route 62 Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanstraat 35, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnTReNOm1rU33qC5X3jI4qHaw8FthJTbl9IkCOBKiQ933BxIO7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 3 persone) 6 5 1 5 35 Schoeman Street De Rust 6650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.48938735433 22.533820958614
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za