Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 23 Selfsorg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Flippie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Rowweklip 23 Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corene T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T
Gesin met tieners

Pragtige woonstel met als wat jy kan nodig kry.

Baie lekker gekuier, baie privaat met 'n mooi tuin en uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer

Hello Andries
Ek is bly julle het baie lekker gekuier. Julle is enige tyd welkom om weer te kom 'rus'. Groete

Rowweklip 23 Selfsorg
Jj J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj J
Gesin met klein kinders

Best view of the ocean. Lekker braai area, and even catered for load shedding. DSTV and WiFi was always on.

Really great place to stay with friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, gerieflike verblyf.

Pragtige see-uitsig. Rustige, netjiese, gerieflike verblyf. Alles wat jy mag nodig kry, is daar. Vriendelike en gasvrye gasheer. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R
Gesin met klein kinders

Lieflik!

Fantastiese verblyf! Alles wat jy benodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer

Hello Bianca, ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Groete. Flippie en Engela

Rowweklip 23 Selfsorg
Estelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met tieners

Fantastiese plek met 'n uitsonderlike gasheer.

Ons het heerlik gebly en die pragtige plek is uitstekend toegerus. Flippie is 'n ongelooflike gasheer wat uit sy pad gegaan het vir ons gesin. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer

Hallo Estelle
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en 'n plesier om na dinge om te sien.
Glo ons sien mekaar weer sodat die visse weer kan byt.
Groete - Flippie en Engela

Rowweklip 23 Selfsorg
Philip D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en Flippie is baie gaaf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer

Hello Philip. Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien. Groete

Rowweklip 23 Selfsorg
Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f66702edd5b79ae105e907c99b916ff962ff5e4b5982ae32bead2712aa9a484dc0525ae92b0441d6fc85df91ba783b50592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Rowwekliplaan 23 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.432280836785 21.331297918463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem