LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Royal Ridge Guest House | LekkeSlaap
+41

Royal Ridge Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Royal Ridge Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nico M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Enkelreisiger

Netjies en veilig

Naby aan alles.

Eddie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd baie aangenaam om hier te oornag.

Die gastehuis is baie naby die N1 en R21 geleë wat dit baie maklik maak om by enige bestemming vinnig uit te kom.

Erika J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stunning!

Was 'n wonderlike plek en sal dit vir enige Iemand aanbeveel.

Royal Ridge Guest House's terugvoer

Dear Loyal Guest, thank you very much for your kind praise. We hope to see you again in the near future.
Amelia
pp
Lorraine Nagel

Royal Ridge Guest House
Elsabe P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onmiddelik op ons gemak gevoel, alles was perfek reg en almal wat ons teëgekom het vriendelik en behulpsaam.

Royal Ridge is op die oog af pragtig - die tuin en die eenheid is baie mooi. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en rustig te maak. Ons beddens is later vir ons oop gemaak en die verwarmer is aangesit. Ontbyt is alles wat jy in luuksheid kan verwag - voorwaar 'n baie goeie ervaring!

was R695
Vanaf R556
per nag (plek vir 2)
was R695
Vanaf R556
per nag (plek vir 2)
was R695
Vanaf R556
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 269 Polaris Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe58177842efc63a0e468763deef88f826431a77ce8c45428e6f78d3558c88dfb625ed71042f3d5efec9d03ade2a0b5ed64b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R695, nou Vanaf R556  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 269 Polaris Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.799896011779 28.243615329266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!