Rozelee Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Whanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Manny D - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome place. Neat and clean, and the host is very friendly and helpful.
Rika D - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese goed ingerigte huisie en baie mooi tuin met veilige parkering.
Linda V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi, huislik.
Amanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie sentraal as jy naby die hospitaal moet wees.
Isabel D - Apr 2024
Algehele gradering
Satisfactory.
Jp S - Feb 2024
Algehele gradering
Bevredegend.
Rozelee Rest se terugvoer
Baie dankie JP, u is altyd welkom om weer by ons te boek. Ons sien uit daarna om u weer te sien.
Kedirile M - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay in Mbombela. We even had a swim which was exceptional!
Santie V - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik.
Rozelee Rest se terugvoer
Baie dankie, Santie. U is altyd welkom om weer by ons te boek. Ons sien uit daarna om u weer te sien.
Daniel O - Feb 2024
Algehele gradering
Standaard.
Mercia D - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money.
Linda O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustige en gerieflike oorslaapplek.
Rozelee Rest se terugvoer
Beste Linda
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons streef daarna om die beste diens te lewer en daarom het ons 'n dame aangestel wat heeldag net daar is om gaste te ontvang en te help. Indien julle ons weer besoek sal die betrokke persoon tot julle diens wees.
Vriendelike groete
Whanita
Santie V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, skoon en veilig.
David P - Jan 2024
Algehele gradering
Warm, comfortable and very convenient.
Adriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Was very lovely, clean and peaceful.
Rita D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik. Gasvrye personeel.
Masina F - Nov 2023
Algehele gradering
Great place.
Henriette G - Okt 2023
Algehele gradering
Love this place.
Jannie M - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en baie stil deel van Nelspruit.
Annelie D - Okt 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies met alles wat ons nodig gehad het.
Annelie D - Okt 2023
Algehele gradering
Daar was alles wat ons nodig gehad het. Goeie waarde vir geld.
Cheryl S - Okt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Mariska B - Sep 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay and we will definitely return again.
Phillip B - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlik en fantasties.
Alicia V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste akkommodasie van 25 jaar plus se oornagverblyf.
Francois V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Lees meerWerner C - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker veilig en stil. Werk goed vir sakereis.
Anna K - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker rustige en netjiese blyplek.
Louret V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Rentia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Kort maar lekker rustig.
Johanna R - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, ruim en netjies.
LTV Technologies & Supplies B - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte blyplek met elke dingetjie nodig en nog meer.
Janet V - Des 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable with everything you require.
Marlene G - Des 2022
Algehele gradering
Een uit 'n miljoen.
Lees meerNico B - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam en gerieflik om daar tuis te gaan.
Renee O - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Caschandra H - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker.
Ingrid S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Annelize F - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Lizanne D - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig, bekostigbaar, veilig.
Celiah K - Nov 2020
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Augustastraat 36, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga