Rozenhof Gaste Eenhede
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 205
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Fanie D - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Carlysle B - Apr 2024
Algehele gradering
Great host, ideal location.
Lees meerAmarisa D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Voldoen aan kort oornag.
Bronwin M - Apr 2024
Algehele gradering
Very good.
Michael S - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable accommodation in beautiful surroundings.
Ilze S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, goed ingerig, tuisbly gevoel.
Nicolette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Eric V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Waarde vir geld.
Brian F - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, well furnished, safe, good customer service.
Francois V - Mrt 2024
Algehele gradering
Luukse verblyf in 'n goeie omgewing.
Elmar C - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Petro Diane J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Chante D - Jan 2024
Algehele gradering
Great value.
Amanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing.
Zenobia S - Des 2023
Algehele gradering
Herman and Anriette. All I can say is thank you thank you thank you. See you again.
Dunette N - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik goed ingerig.
Marici G - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim, gemaklike eenheid. Baie skoon.
Hans P - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louis J - Okt 2023
Algehele gradering
Kort sakebesoek aan George.
Eddie H - Okt 2023
Algehele gradering
Nog beter as op die blad.
Rodin P - Sep 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay. Definitely value for my money.
Nicolette V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, alles wat jy nodig het, is daar.
Jacques E - Aug 2023
Algehele gradering
Adequate.
Barry C - Aug 2023
Algehele gradering
A particularly pleasant stay.
Annuska B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plekkie baie netjies en gerieflik, en eienaar baie vriendelik en ons goed verwelkom.
June C - Jul 2023
Algehele gradering
Accommodation beautiful, host was very friendly and made us feel welcome.
Estian C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed ingerig.
Petro V - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Baie geniet. Alles was perfek.
Jeremy F - Jun 2023
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en word sterk aanbeveel.
Andre Mark D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Joshua K - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was vir my baie rusversteurend omdat die gaste in die bovertrek baie beweeg het en dit is plankvloere, ek kon nie slaap nie omdat dit geraas maak.
Cherise R - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasantly welcoming.
Corne D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker warm geslaap. Goeie koffie. Veilige parkering. Pragtige kamers.
Tamryn P - Apr 2023
Algehele gradering
Home felt stay between beautiful gardens.
Juan B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Ryno B - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige verblyf, netjiese en skoon selfsorg-eenheid met alles op hulle plek.
Lees meerJohan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Luukse verblyf teen billike tarief.
Joey B - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent!
Noreen W - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly host, clean and perfectly situated.
Marius R - Des 2022
Algehele gradering
George uitrus.
Riaan K - Des 2022
Algehele gradering
Lekker maklik en gerieflik.
Lucy C - Des 2022
Algehele gradering
Lovely stay, friendly hosts.
Nelia F - Des 2022
Algehele gradering
Lekker private ingang na ons eenheid gehad.
Ilze R - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike, skoon, veilige, naby-aan-alles blyplek. Heerlik geslaap, rustige en stil buurt.
Veronique L - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Johann R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aanngename stil omgewing en goed geleë.
Grantham P - Okt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Miems V - Okt 2022
Algehele gradering
Soveel waarde vir geld lanklaas gehad, was absoluut meer as tevrede!
Grantham P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Ryan H - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Elmich V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige terugkeer na die bekende.
Jackie V - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Adele D - Jul 2022
Algehele gradering
Die kuier was fantasties en ek was goed ontvang.
Jackie V - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Josephine M - Jul 2022
Algehele gradering
Die plekkie is baie mooi en was passend vir die doel van ons kuiertjie.
Elanie V - Jul 2022
Algehele gradering
So mooi en rustig.
Bulelani K - Jun 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay @ Rozenhof's place.
Michole A - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Walter M - Jun 2022
Algehele gradering
Aankoms was bietjie moeilik aangesien dit aanvanklik geblyk het dat hulle my nie op die boeke gehad het nie. Kommunikasie is nogal 'n probleem. Maar verder geen klagtes.
Lees meerRozenhof Gaste Eenhede se terugvoer
Thank you Mr. Moldenhauer, for your feedback. We appreciate the fact that you take the time to report back to us and the accuracy of our positioning, security cleanliness and money's worth. We are however a bit dumbstruck about your comment regarding the communication and the owner(s) for the simple fact that you never met the owner. We were in Upington from early the morning of your arrival and only arrived back after your departure. You received a whatsapp with a Google map link confirming your arrival for the day - we left you in the hands of our staff and our 2 students - a welcoming letter was in the room for your arrival.
Daniel & Estelle G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Chris W - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi, ruim en stil plek. Alles daar. Lekker gebly.
Grantham P - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek.
Bradley D - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Ansie V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig. Vriendelike verwelkoming.
Marelda M - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige en toegeruste verblyf.
Lientjie A - Apr 2022
Algehele gradering
Aan te beveel.
Rozenhof Gaste Eenhede se terugvoer
Hi Lientjie, dit was so lekker dat jy hier was. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons is baie bly jy het jou tydtjie saam met ons geniet. Mooi bly.
Tersia P - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Chris V - Apr 2022
Algehele gradering
Puik.
Fr J - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Noreen W - Apr 2022
Algehele gradering
Spacious, safe and clean. Very comfortable.
Maitza B - Mrt 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Loretta R - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable stay. Lovely and will be back.
Marais J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie oulik.
Caslyn B - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful place and hosts are great people.
Jan M - Feb 2022
Algehele gradering
Very nice accommodation.
Anita W - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant, comfortable.
Lees meerElmich V - Jan 2022
Algehele gradering
Soos altyd, heerlik!
Peter J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Junade E - Jan 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker.
Kimon W - Des 2021
Algehele gradering
Good location.
Marius M - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, net te kort.
Michelle M - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation. Would stay there again.
Danica Y - Nov 2021
Algehele gradering
Totale waarde vir geld. Beautiful.
Truia L - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gebly.
Leonie S - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en mooi!
Annemarie D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige tuin met lekker hoekies, vriendelike diens. Veilig en goed geleë.
Marietjie V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye mense.
Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Evonne R - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable and homely.
Thinus G - Okt 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Rozenhof. It was absolutely worth the drive.
Adwina F - Sep 2021
Algehele gradering
Rustigheid, skoon lug, stilte en vriendelike ontvangs.
Joey B - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en skoon.
Patricia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelik.
Elmich V - Sep 2021
Algehele gradering
Altyd lekker!
Belinda V - Sep 2021
Algehele gradering
Oos-Wes tuis bes.
Willmare J - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Joan B - Aug 2021
Algehele gradering
Very clean and safe guesthouse.
Johan F - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker rustige naweek.
Hester O - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike en skoon eenheid. Baie goeie waarde vir geld.
Marelda M - Jul 2021
Algehele gradering
Veilig, warm en baie netjies
Cilmie G - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige "cozy" cottage! Goeie waarde vir prys.
Roshaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Geen bekommernis oor veilige parking nie.
Muriel M - Mei 2021
Algehele gradering
Die gaste-eenheid was baie gemaklik en netjies.
Pellie B - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie plek vir 'n aand of twee.
Brian And Joy S - Mei 2021
Algehele gradering
The most comfortable accommodation we have stayed in for a long time.
Elna M - Apr 2021
Algehele gradering
Goedkoop, veilig en bekostigbaar.
Lewina E - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Armand D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Stephen P - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig binne en buite en baie gemaklik!
Sheldon Y - Mrt 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable, modern.
Shermley A - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker.
Gerhard V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik en baie veilig.
Janine R - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig en gemaklik.
Elmich V - Feb 2021
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Nico S - Jan 2021
Algehele gradering
Die was uitstekend en vriendelik, die kamer netjies en skoon en ek sal vir seker weer daar bly.
Elsabé G - Des 2020
Algehele gradering
Professioneel, skoon, gerieflik, lekker cappuccino!
Alte W - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Desire' V - Des 2020
Algehele gradering
Our stay was awesome.
Moonisah J - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, en eienaars is vriendelik.
Wimpie V - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker
Gaynor T - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely beautiful cottage.
Rozenhof Gaste Eenhede se terugvoer
Hi Gaynor.
Thanks for the feedback. We are so glad that you enjoyed your stay with us. We hope we will see you soon again.
All the best,
Herman and Anriette
Kelly B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Margaret F - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable, clean and friendly.
Shannon H - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent
Human N - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
Marco M - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Sam V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Sipho R - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs, met aankoms asook 'n ongelooflike tyd van verblyf.
Ingrid L - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly owners, felt at home at Rozenhof.
Patricia B - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelik.
Greg & Virginia D - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly! Better said in Afrikaans.
Lees meerDebbie O - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Brenda O - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en het meer as wat ons benodig het in die woonstel gehad.
Marietjie L - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike ervaring, presies wat ek verwag en gehoop het.
Cecilia V - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon, netjiese en rustige omgewing.
Johan Beyers V - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende gerieflike kuier-ervaring.
Jaco P - Feb 2020
Algehele gradering
Veilig, rustig, netjies, vriendelik.
Charmain V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies, rustige omgewing, waarde vir geld.
Michael C - Jan 2020
Algehele gradering
Very warmly welcomed.
Sonet O - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Jackie P - Des 2019
Algehele gradering
Lekker gerus in 'n pragtige kamer mooi tuin en vriendelike mense met kennis van die omgewing.
Carien P - Des 2019
Algehele gradering
Smaakvolle en gerieflike verblyf in George.
Nicolette V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was lieflik stil en niemand wat jou pla nie. Sal weer van die verblyf gebruikmaak.
Evert P - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, die kamer is skoon en netjies. Al die toerusting is van hoë kwaliteit.
Ruan L - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, goed ingerig.
Tammy K - Nov 2019
Algehele gradering
Comfortable, neat and tidy. Very homely environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik en netjies. Baie huislike omgewing.
Perfekte rusplek vir die aand, baie gemaklike en verwelkomende akkommodasie. Die eienaars is warm en vriendelik en sal die ekstra kilometer stap om jou verblyf gemakliker te maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jeanelle L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid op 'n lieflike perseel met 'n klein buitearea.
Andre V - Nov 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Henda K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, stil area, naby dorp, baie welkom en ons het bederf gevoel.
Willem B - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en lekker sentraal.
Marilyn E - Sep 2019
Algehele gradering
Great place to be, I would stay at this place again and again and again!
Susan C - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing.
Louise E - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Adri G - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflike plekkie, sal vir seker weer daar bly.
Irma E - Jun 2019
Algehele gradering
Uitmuntende diens en puik verblyf.
Isaiah K - Jun 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerJohann M - Jun 2019
Algehele gradering
Saam met ouers oorgebly.
Hector C - Mei 2019
Algehele gradering
Die klein eenheid was goed genoeg vir 'n oornagstop.
Larentia B - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig.
Hope S - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Mario V - Apr 2019
Algehele gradering
A tuiste weg van jou eie tuiste!
Annaré M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Dries D - Apr 2019
Algehele gradering
Het voldoen aan my behoeftes.
Anja K - Mrt 2019
Algehele gradering
Die spasie is heerlik met 'n buite area,' home away from home'.
Lucy V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring!
Jean S - Mrt 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Helena K - Mrt 2019
Algehele gradering
Rozenhof was vir my 'n oase.
Danie T - Feb 2019
Algehele gradering
Netjiese eenhede en goed geleë.
Daleen M - Feb 2019
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid.
Johan D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Stephen S - Jan 2019
Algehele gradering
We had a wonderful time!
Esda H - Des 2018
Algehele gradering
Luuksheid.
Michelle F - Des 2018
Algehele gradering
Such a stunning night's stay in this beautiful place.
Patrick G - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Charmaine R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi rustige atmosfeer, sal dit beslis weer besoek.
Vynette B - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jacques T - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke en baie vriendelik.
Ferdinand P - Okt 2018
Algehele gradering
Rozenhof provided adequately for all our needs.
Henry S - Okt 2018
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar oorbly.
Morne A - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en baie bedagsame gasheer. Sal definitief weer wil gebruik maak van hierdie eenheid.
Lorelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Die naweek was eersteklas, baie goeie diens ervaar.
Caro U - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Liezel D - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename en netjiese verblyf!
Pieter V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, veilig en modern toegerus!
Lizette K - Aug 2018
Algehele gradering
Top waarde vir geld.
Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie veilig, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het en pragtig.
Celeste C - Jul 2018
Algehele gradering
Comfortable stay, beautiful guesthouse, friendly owner.
Frank D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, en die eenheid het perfek by ons behoeftes gepas.
Karen N - Jul 2018
Algehele gradering
Clean cosy place with a decent kitchenette and safe parking - highly recommended.
Petro V - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker, gerief.
Mandi S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie veilig. Netjies en gasvry.
Ronell P - Mei 2018
Algehele gradering
Huis weg van huis. Vriendelike gasheer.
Alicia K - Mei 2018
Algehele gradering
Dis heerlik, rustig en baie goed uitegrus.
Marcelé B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf vir waarde van geld.
Hannes D - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename ontvangs en verblyf was uitstekend.
Ian L - Mei 2018
Algehele gradering
Klein maar gerieflik en baie netjies.
Lorinda C - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Larry H - Apr 2018
Algehele gradering
Great place and near town.
Andri T - Apr 2018
Algehele gradering
Rozenhof is regtig waarde vir geld en ons sal beslis weer daar bly as ons in George is.
Ankia L - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Alethea L - Feb 2018
Algehele gradering
Friendly, stunning room, beautiful garden, will definitely stay there again.
Lauren N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Kamer baie goed ingerig vir selfsorg.
Tania B - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike, rustige area, skoon en netjies, uitstekend.
Sandra M - Des 2017
Algehele gradering
Well appointed, clean and conveniently situated.
Alet B - Des 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-weg 18, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap