Ruby Homes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Kanyin is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sandton. Die woonstel het die ideale ligging naby sake- en inkopiegeriewe, Monte Casino en ander besienswaardighede.

Dit is smaakvol versier en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV vir gaste se vermaak.

Daar is 'n leefarea wat na 'n onderdak-balkon met 'n ingeboude braai en stoepmeubels lei. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium wat gaste kan gebruik, 'n nasorg vir kinders en veilige parkeerplek vir voertuie met 24 uur-sekuriteit.

The Kanyin is binne 'n 10 kilometer-radius van onder meer die Sunninghill Hospitaal, die Vodacom World of Golf, die Pieter Toerien-teater en die Fourways Mall and Crossing geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ruby Homes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false