Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Rose Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sendingstraat 12, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ruby Rose Guest House bied kamers met opsionele ontbyt in Riebeeck-Wes.

Die verblyf by die gastehuis word aangebied in 15 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer ook WiFi, 'n platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Ruby Rose Guest House het ook 'n swembad, 'n terras en goed versorgde tuine, asook privaat parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is 5 km van Riebeeck-Kasteel af en 105 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Besta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sendingstraat 12, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruby Rose Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sendingstraat 12, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPbdLQ2XOdRFsu06UBrxudi2zYH8TLy4j0bs5sQSvsrHz5dyYNC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 12 Sending Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.347734 18.869766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang