Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rueby's Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Rueby's Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicole S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, modern, vriendelik!

Vir seker! The place is pragtig en skoon en hulle bederf gaste met soveel ekstra vir gemak en gerief. Hulle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Baie mooi, netjiese en skoon verblyf.

Ons het baie lekker gebly in die mooi en netjiese huisie. Dit is baie goed toegerus en maak voorsiening vir beurtkrag met 'n gasstoof en ligte. Ons is baie vriendelik ontvang. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K
Gesin met tieners

Food for the soul.

Prentjiemooi, veilig, skoon. Warm verwelkom. Sal hulle 100% weer ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rueby's Apartments se terugvoer

Hallo Charmaine, kom kuier weer. Beplan om die huis te kry. Dié eenheid is baie gewild. Jammer dit was so koud in Dullies. Dankie vir jou geskrewe woorde. Dit was my voorreg om so netjiese gesin te onthaal het. Groete, Adri

Rueby's Apartments
Lizl K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl K
Gesin met tieners

Dis was baie lekker. Gasvryheid is puik.

Ons het baie lekker gebly. Die bestuur en personeel is gefokus op jou en hulle sorg dat alles perfek is. Probleme word gou opgelos as dit opduik. Sal weer by hulle tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rueby's Apartments se terugvoer

Baie dankie jou positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Kom kuier gou Weer.

Rueby's Apartments
Wynand S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Fantasies.

Dit is die beste verblyf wat ons nog in Dullstroom gehad het. Alles is perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rueby's Apartments se terugvoer

Hallo Wynand,
Baie Dankie, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom kuier weer by ons.
Groete
Qumé en Adri

Rueby's Apartments
Marlene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Baie dankie aan Abrie en sy span. Ons was heerlik verras met die baie detail in elke opsig. Baie netjiese eenhede en bied baie meer as die gewone gastehuis. Well done julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelma O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie dankie aan Adri wat ons vriendelik verwelkom het by Rueby's Apartments en ons sommer dadelik laat tuis voel het. 'n Pragtige plek wat ek vir seker sal aanbeveel om te bly. Dit het al ons verwagtinge oorskry. As jy net lekker wil ontspan en wegkom van die alledaagse gejaagde lewe is Rueby's Apartments die plek vir jou. Baie dankie Rueby's, jul het ons verblyf daar 'n belewenis gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V
Gesin met klein kinders

Soos 'n eregas behandel.

Die plek was pragtig, en netjies! Die mense loop die ekstra myl met klein goedjies, soos 'n sak hout in jou braaier elke dag. Beskuit en koffie tot jou beskikking. 'n Inverter wat so bietjie help tydens beurtkrag. Hulle diens en behulpsaamheid was puik! Die kookware is kwaliteit "brands", my vrou was hiperbeïndruk! Ons kan net goeie goed van Rueby's sê. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rueby's Apartments se terugvoer

Hallo Ricus,
Baie dankie vir jou moeite om vir Rueby's n goeie resenssie te gee. Dit is n riem onder ons hart. Veral vir die personeel wat so hard werk om alles perfek reg te kry vir ons gaste. As jou vrou van die kombuisware wil koop, kan sy my enige tyd kontak. Dit is my primere besigheid - die verkoop van kwaliteit kombuisware. Al die linnegoed, handdoeke, cutlery, potte en panne ens. verkoop ek.
Kom kuier weer by Rueby's.
Groete
Qumé

Rueby's Apartments
Venessa J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, close to town.

A lovely stay at this beautiful establishment. Thank you for the warm welcome and for checking in to make sure we're OK throughout our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rueby's Apartments se terugvoer

Beste Vanessa,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Omdat ons nog nie lank op is nie is jy die eerste gas wat 'n verwysings los. Ons waardeer dit. Daarom as jul weer wil kom kuier bied ek vir jul n 15 % afslag aan. Herinner my net van my aanbod asb.
Groete
Qumé en Lynette

Rueby's Apartments
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d966bf7c2c4f9db605b20f3016640c6231755fbd10d6706c302e7b53aed15f82c348f6a222a90a6aee435a888ae9418e015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 606 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.415905196846 30.102181708707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem