Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rueby's Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Rueby's Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carin B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Saam met vriende

Home away from home.

Wow! Elke kamer het genoeg beligting. Badkamergeriewe is baie luuks en waterdruk is baie goed. Die beurtkrag het ons glad nie gepla nie. Die woning is ruim en die onderdak braai 'n wenner - het heerlike reën gehad en kon nog steeds 'n braai-aand geniet. Kombuis is toegerus met alles wat ons benodig het. Die hele huis was super skoon en linne ook van hoe gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle V

Ontspanne en rustig.

Pragtige huis, ons het baie lekker gebly en gekuier. Naby aan die hoofstraat, maar ver genoeg om die rustigheid te geniet. Skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf.

Baie mooi verblyf met alles wat 'n mens kan nodig hê. Dankie, Adri, vir jou gasvryheid. Sal julle definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbab35d219e8afe160db43eb9801dcca56f0fa2e71a89467f275b9144823b59b4a7ff8ea44279eb35bf4b8ef5e4085029ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 606 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.415876762714 30.102254012787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem