Rus & Dal
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Ansa V - Apr 2024
Algehele gradering
Clean and spacious!
Rus & Dal se terugvoer
Thanks for the review.
Please visit us again!
Debbie J - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely recommend.
Adrie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, sal beslis weer gaan.
Rus & Dal se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Hoop om julle spoedig weer te ontvang en bly gerus langer!
Mike
Christa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Daar heers 'n plaasatmosfeer. Die stilte laat jou rus, geen gejaagde lewe.
Rita J - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Hennie R - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel om daar te oorslaap.
Jessica W - Jan 2024
Algehele gradering
Too short, will be back.
Raymond A - Nov 2023
Algehele gradering
Die kuier was aangenaam en rustig.
Rus & Dal se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop julle het lekker gekuier, ten spyte van ons dorp se probleme met elektrisiteit! Kom gerus weer!
Zani K - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig, honde baie welkom!
Rus & Dal se terugvoer
Hoop jy het dit netsoveel geniet as die hondjie! Kom gerus weer en bring manlief saam! Dankie vir die resensie.
Jenny H - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely comfortable stay. Walking distance to the restaurants.
Koos G - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig met goeie diens.
Hendrik (scotty) S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Juan B - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Sarie C - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag, maar daar was 'n heerlike, sagte bed!
Rus & Dal se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ons probeer altyd om dit vir die gaste so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak.
Kom kuier gerus weer.
Mike
Chantelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike rusvakansie in die natuur.
Gravett M - Apr 2023
Algehele gradering
Verbasend en 'n uitsonderlike dorpie en oornaggeriewe. Ons sal beslis weer Rosendal toe gaan, maar vir langer.
Anton S - Apr 2023
Algehele gradering
Flippen uitstekend!
Lees meerRus & Dal se terugvoer
Baie dankie vir die Rosendal lofprysing. Dit is lekker om hier te woon.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete uit rustige mooi Rosendal.
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
All good.
Rus & Dal se terugvoer
Thanks for the review.
We always try to our best.
Mike
Aurelie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Family-friendly, quiet.
Rus & Dal se terugvoer
Thanks for the review. Visit us again and bring the doggy along.
Mike
Jaritha V - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Rustige 5 dae in die pragtige Rosendal.
Rus & Dal se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Kom ervaar ons koue en sit voor lekker kaggelvuurtjie.
Koos N - Okt 2022
Algehele gradering
Maklik gekry en vriendelik ontvang.
Rus & Dal se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment en positiewe terugvoering.
Ons sal altyd probeer om ons bes te doen vir ons gaste.
Lizelle G - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige, plattelandse ervaring.
Arno V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker snoesig en gemaklik.
Rus & Dal se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Kom gerus weer kuier.
Mike
Frik V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker, als wat jy nodig het vir rustige wegbreek.
Rus & Dal se terugvoer
Baie dankie vir resensie.
Hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Groete,
Mike
Riaan E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Rus & Dal se terugvoer
Baie dankie, ons probeer ons bes.
Kom gerus weer vir 'n hele naweek.
Mike
Eleanore B - Mei 2022
Algehele gradering
Goed ontvang, skoon en netjies en daar is alles wat nodig is.
Rus & Dal se terugvoer
Ons voel dat TV die stilte sal versteur. Mense moet weer leer om met mekaar te gesels.
Ek is besig om 'n tafeltjie te restoureer en sal binnekort daar wees.
Dankie vir die resensie en hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Mike
George M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Rus & Dal se terugvoer
George,
Baie dankie vir die resensie.
Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Mike Kern
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat