Rus & Rose Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ted Dean-straat 7, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rus & Rose Gastehuis is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf net buite Bloemfontein bied. Die gastehuis bied 'n rustige wegbreek binne maklike bereik van die stad.
Hierdie gastehuis beskik oor 9 pragtig ingerigte eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Al die eenhede bied ekstra geriewe soos 'n TV met verskeie kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Agt van die eenhede het ook 'n enkelplaatgasstoof. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem en rondom die braai-areas kuier. Vir dié wat die area wil verken is staptoere, verskeie restaurante en wildkyk binne maklike bereik.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ted Dean-straat 7, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rus & Rose Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Driehoek Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ted Dean-straat 7, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat