Rus-en-Roes Beach Home
Opsomming van Resensie
Coenie V - Feb 2022
Gemiddeld
Uitstekende diens en kommunikasie van die eienaar.
Leon P - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker gebly, rustig en stil. Goeie kommunikasie van eienaar. Sal beslis weer kom kuier.
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Baie dankie Leon!
Carike N - Okt 2021
Gemiddeld
Perfekte ligging. Goeie waarde vir geld.
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Baie dankie!
Helene S - Mei 2021
Gemiddeld
'n Rustige wegbreek.
Lees meerRus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly.
Llewellyn T - Jan 2021
Gemiddeld
Very pleasant, but basic.
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Dear Llewellyn, thank you for your review, we appreciate your feedback.
Salome V - Jan 2021
Gemiddeld
Vakansie by die see met familie.
Minette S - Nov 2020
Gemiddeld
Asemrowende uitsig.
Elmar M - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderlike uitsig
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Baie dankie vir jou lekker terugvoer, ons waardeer dit!
Charl C - Feb 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam en pragtige uitsig.
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die huis en die tyd geniet.
Dorette W - Feb 2020
Gemiddeld
Asemrowende uitsig. Baie vriendelike ontvangs.
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet, dit is vir ons so lekker om dit te hoor.
Deon V - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker gewees. Lekker gerus, pragtige uitsig, lekker gerus.
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Hi Deon, dankie vir die terugvoer, ons hoop jy het jou tydjie by Buffels geniet!
John D - Jan 2020
Gemiddeld
Uitstekend!
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Hallo John, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n 'review' te skryf. Ons hoop jy het lekker gekuier en sien uit om jou weer te sien. Sterkte vir 2020, hoop dit is 'n mooi en lekker jaar. Groete, Rus-en-Roes span.
Marita M - Nov 2019
Gemiddeld
Eerste besoek - maar daar gaan DV nog vele kuiertjies by Rus-en-Roes volg.
Lees meerRus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Marita,
Baie dankie. Ons probeer baie hard om Rus en Roes 'n aangename ervaring te maak. Hierdie reaksie beteken vir ons baie!
Sien julle weer
Niekie en Cori.
Aneska P - Sep 2019
Gemiddeld
'n Wonderlike uitsig, waarde vir geld en heerlike beddegoed!
Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer
Baie Aneska! Ons probeer hard om Rus en Roes 'n lekker blyplek te maak en ons waardeer jou reaksie baie. Sien julle gou weer. Niekie en Cori.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panoramastraat, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom