6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Panorama Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rus-en-Roes Beach Home is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis in Buffelsbaai. Die hoofdeel van die huis is in die 1960's gebou en is onlangs opgeknap.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n ekstra toilet met 'n wasbak, en 'n buitestort. Die huis het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Dit lei na 'n buitebraai-area met 'n uitsig oor die see. Daar is 'n basiese waskamer, buitebraai, Weber en stoorplek vir fietse en branderplanke in die waskamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Niekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Panorama Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus-en-Roes Beach Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Panorama Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang