Rus In De Rust
Beskrywing
Hierdie karaktervolle ateljee is stapafstand van die hoofstraat geleë. Die ateljee is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Dit beskik ook oor 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n stoep aan die voorkant wat direk na die natuurlike dampoel oopmaak. Dit is geleë op 'n gedeelde erf met gemeenskaplike toegang tot die tuin, braai en natuurlike plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Daar is fietsverhuring beskikbaar.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en teen 'n bykomende koste vir 'n maksimum van 2 troeteldiere. Vir meer as 2, kontak asseblief die gasheer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die huis is oopplan en het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Die aparte sitarea het 'n slim-TV met Netflix. Die slaapkamers en leefarea bied toegang tot die stoep waar gaste 'n uitsig op die berg kan geniet. Daar is 'n binnebraai in die kombuis. Die huis is op 'n gedeelde erf en bied toegang tot 'n gemeenskaplike tuin, buitebraai en natuurlike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is fietsverhuring beskikbaar.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en teen 'n bykomende koste vir 'n maksimum van 2 troeteldiere. Vir meer as 2, kontak asseblief die gasheer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Burger Street, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang