Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus In Vlees

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ysterhoutstraat en Geelhoutlaan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 220 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rus in Vlees is 'n selfsorg-vakansiehuis in Vleesbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende verblyf naby die strand.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababed. Die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer. Daar is twee gastebadkamers met 'n toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die vierde badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, enkelplaat-induksiestoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai. Die glasdeure lei na 'n balkon met see-uitsigte. Daar is 'n klein kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, enkelplaat-induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe op die boonste verdieping. Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, 'n wasgoedlyn en 'n tuintjie. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus In Vlees sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoek van Ysterhoutstraat en Geelhoutlaan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ysterhoutstraat en Geelhoutlaan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d81218891768faf81bef29c0eb874f1c0cdbac057a40b9948a603c2bdea72d59c55d0e19ef65138769bf1baf79443c8f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 220 per nag (plek vir 8) Corner of Ysterhout Street and Geelhout Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.293445843331 21.913647912275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem