Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus Vir My Siel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen geraas na 22:00 nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie toiletware saambring.
WiFi is beskikbaar, maar die gehalte van die dekking hang van die netwerk af.
'n TV is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6508c09541f020e6cd0f48c92ba7ee872db1262669268ade098dc9e3627138ce77798897547bf6c3af5b8f6ad8d6a7a19f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 58 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340610142574 19.030062458597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem