Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruslamere Hotel

  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebergweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 444 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruslamere Hotel is in die hartjie van die Durbanville-wynvallei en bied gerieflike verblyf in 33 lieflike suites en ateljee-eenhede. Die hotel is naby Kaapstad se gewilde besienswaardighede, soos die Stellenbosch- en Franschhoek-wynlande. Dis halfpad tussen die wynlande en die Waterfront geleë en die hotel bied die ideale verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word in 6 eenslaapkamersuites, 19 luukse ateljee-eenhede en 8 luukse selfsorg-ateljee-eenhede aangebied. Elke suite of ateljee het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenhede het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die suites en ateljee-eenhede het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus is. Ruslamere Hotel bied ook konferensie-venues, die Rusty Oak Bistro en 'n swembad. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die hotel het 'n kragopwekker.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Ruslamere Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 13

Ligging

  • Langebergweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruslamere Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 444
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 444
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebergweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac97347dda4f66f80aa6a9c042a8466110df6ec59c1706d257ca0cd2a777c0e0011ec5ff65a20e05424f0e96164c2d49de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 444 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 14 Langeberg Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8705762 18.6522863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem