LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Russells on the Port | LekkeSlaap
+23

Russells on the Port

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Russells on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë.

Die hotel het 6 luukse en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n TV met DStv en plafonwaaiers. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in al die kamers beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak. Neem asseblief kennis dat Russells on the Port nie troeteldiervriendelik is nie.

Russells on the Port het 'n lieflike restaurant met 'n groot veranda en 'n swembad vir warm dae. Dit is die perfekte plek om troues, herdenkings, verjaarsdae en jou wittebrood te vier. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar op die perseel.

Velddrif bied verskeie besienswaardighede en doendinge en voëlliefhebbers sal reiers, kormorante, flaminke en visvanger langs die rivier sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Russells on the Port
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Russells on the Port het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjU3M2NiLWU4YTYtNGQ2MS05MmJjLWEwNWUyZDQwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 1 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.782638335907 18.148940652609
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!