LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Russells on the Port | LekkeSlaap
+23

Russells on the Port

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Russells on the Port
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lina S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging, uitstekende diens, goeie kos, vriendelike personeel.

Die personeel is uitstekend, diens is puik. Die ligging is baie mooi.

Pumla Q - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumla Q
Saam met vriende

Beautiful place.

The service from the staff was the best.

Sam P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige hotel in 'n mooi Weskus-hawe.

Vir 'n wegkomnaweek van bederf, het Russel on Port my by beïndruk. Die netheid en privaatheid was wonderlik, die restaurant en personeel is van 'n baie hoe gehalte. Dit was die lekkerste ete die aand, en ons sal beslis terugkeer. Volpunte vir hierdie hotel!

Rina V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf

Russels is geleë op 'n baie mooi gedeelte van Port Owen. Ons het 'n pragtige uitsig gehad en die kamer was ruim en het baie mooi dekor. Die bestuurder was baie gaaf en behulpsaam. Toe ons die oggend vertrek het hy spesiaal gekom om vir ons cappuccino's te maak want hulle restaurant was toe Maandag en Dinsdag. Ons het dit baie geniet en sal Russells aanbeveel.

Esme B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Het aandete en ontbyt in die restaurant gehad. Kos en diens was uitstekend.

Celeste R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Almal was vriendelik, restaurant uitstekend, diens baie goed. Kamers was skoon en baie mooi. Die bestuurder Enver, het uit sy pad uitgegaan om ons te help die dag na Kersfees toe my man so siek was, het dit baie waardeer.

Elbie B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie B
Saam met vriende

Uitstekend.

Die personeel was baie professioneel, kamers pragtig, uitsig, gevoel soos 'n vakansie bestemming. Ons het in die restaurant aandete geëet, kos was uitstekend. Ons vriende was ook baie beïndruk. Baie dankie.

Anneri C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie diens.

Die gastehuis het twee geboue waarvan ons in die huis gebly het 2 erwe weg vanaf die hoofgebou. Die kamer was baie klein maar netjies en dit is die Garden View Room. Dit was meer 'n parking view room want dit kyk uit op die parkeerarea en daar is 'n paar plante buite. Dit was bietjie van 'n teleurstelling want die kamers is redelik duur. Die stort se warm en koud is ook omgeruil in die kamer so my man het hom bietjie verbrand. Die restaurant is seker van die beste waar ons nog was, die kos en diens is uitstekend en elke sent werd. Dit is op 'n baie mooi gedeelte van Port Owen geleë maar dit help nie veel as mens aan die agterkant in 'n klein kamertjie is wat uitkyk op die parkeerarea nie. Die enigste slegte terugvoering is die kamers wat hopeloos te duur is vir wat 'n mens kry.

Chris A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele ondervinding was baie lekker.

Van die intrapslag af was die hele ondervinding uiters aangenaam. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam - niks was te veel moeite nie. Die atmosfeer is baie ontspanne. Die etes is uitstaande en die wynkeuse goed. Al kritiek is dat die inter-kamerklankdigting swak is. Gaste wat praat in die kamer langsaan, hulle TV, ens. is duidelik hoorbaar. Al is die kostes hoog, was dit vir ons elke sent werd.

Helene D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helene D

Netjiese, luukse verblyf.

Russels on the Port verskaf 'n luukse en diensgeorienteerde verblyf opsie op die Marina. Jammer egter dat ek vir twee nagte moes betaal alhoewel ons net een nag oorgeslaap het.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjU3M2NiLWU4YTYtNGQ2MS05MmJjLWEwNWUyZDQwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 1 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.782638335907 18.148940652609
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!