Bryanston Akkommodasie by Rustic Cottage @ Shepston House | LekkeSlaap
+6
+6

Rustic Cottage @ Shepston House

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherpherd-laan 47A, Bryanston, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rustic Cottage @ Shepston House is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste in Bryanston en is ideaal vir 'n enkel- of sakereisiger en paartjies wat die area besoek.

Dié vrystaande kothuis beskik oor 1 slaapkamers wat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n aangewese parkeerplek op die omheinde perseel en 'n gewapende reaksiediens is beskikbaar. Die kothuis word daagliks skoongemaak en was- en strykgoed kan op versoek teen ekstra koste gemaak word. Let asb. dat die kothuis op dieselfde perseel as die hoofhuis is en dat daar nog 2 kothuise is wat almal die oprig en ingang deel.

Rustic Cottage @ Shepston House is 900 m van Randburg se magistraatkantoor, 2 km van die Bryanston-buiteklub en 8 km van Sandton City se winkelsentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by Rustic Cottage @ Shepston House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sherpherd-laan 47A, Bryanston, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherpherd-laan 47A, Bryanston, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACilMGBnqu0jWjWTvW37zOe9P4Kl3T6mZKcD2alj2CjmFs5FbQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 47A Shepherd Avenue Bryanston 2191 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.071543951907 27.999299869346
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za