Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Clyde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Netheid
3.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Peter T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Just what we needed.

Superb setting. Adequate accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Baie dankie, Ruaan. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete, Clyde.

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Anna C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna C

A basic home with necessary equipment.

Very peaceful, pleasant, with beautiful flora. Perfect if you have a dog with you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Baie dankie Anna, ons is bly dat julle dit so baie geniet het en ja, definitief ook 'n paradys vir die honde Julle is baie welkom om weer te kom kuier, julle is rustige mense en baie netjies. Dankie. Groete, Clyde en Renate.

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Petra V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V
Gesin met tieners

Fantastiese ervaring.

Was 'n baie lekker naweek vol kuier op Gansbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

More, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Clyde

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Hernus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hernus L

Op die see.

Niks so lekkers as om heeldag die see te sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Middag Hernus
Dankie vir die terugvoering.
Ek wil net graag by jou uitvind wat alles hier fout was in terme van 1 vir Netheid. Jeniffer is baie betroubaar en maak die huis altyd self skoon. 'n 1 beteken die huis was vuil en dit sal ek onmiddelik met haar moet aanspreek.
Die 1 vir veiligheid verstaan ek glad nie. Daar is 'n alarm en veiligheidshekke met diefwering op elke venster asook buurtwag en sekuriteit wat amper elke uur 'n draai in die buurt maak.
Die erf is toe agter hekke en mure.
Laat asb. weet sodat ek beter kan verstaan.
Groete
Clyde

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Adriette L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette L
Saam met vriende

'n Regte, egte strandhuis rég op die see.

Clyde, die eienaar, was per WhatsApp 'n wonderlike gasheer en Jennifer, die gasvrou, was in persoon 'n wonderlike gasvrou. Daar is vir ons sjokolade, 'n bottel wyn en koekies gelos om ons ekstra welkom te laat voel. Die huis is onopgesmuk, rustiek en net regtig 'n lekker kuierhuis, met gemaklike beddens, genoeg toebehore in die kombuis, 'n kaggel met 'n see-uitsig en 'n uitstekende ligging. Vat ekstra komberse saam vir die winter, asook 'n sak hout vir die kaggel, andersins het jy niks nodig nie. Hier kan jy net lekker rustig kom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle is altyd weer welkom. Groete. Clyde

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Afton T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Afton T
Gesin met klein kinders

Ons het 'n fantastiese naweek gehad en ons verblyf was perfek.

Ons het baie veilig gevoel. Die kinders kon vrylik speel en kon selfs op hul eie in die water speel terwyl ons op die balkon sit. Motoriste is bedagsaam asook die buurt se mense. Uitstekend vir 'n familievakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Thank you Afton, it was a pleasure having you and your family at our home , you are most welcome to visit us again.

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Helene Hall H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Helene Hall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, maar vies vir die plek a.g.v. die geroeste stoof en yskas. Wou nie daar kosmaak nie!

Die plek is eintlik skoon, maar a.g.v. die geroeste stoofplate en yskas gee die plek die indruk dat dit nie skoon is nie. Een stel beddegoed het ook vlekke op gehad. Mens wil nie daar kos maak nie al is dit selfsorg. Mens kan sien hulle is besig om te werk aan die plek, maar ongelukkig is dit nog nie heeltemal reg nie. Pragtige uitsig en ligging van huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Hi Helene, die stoofplate is reeds gediens die 23ste Feb net na dat jy weg is - die nuwe plate het langer geneem as wat ons gedink en sal volgende week ingesit word.
Jy is 100% reg dit het nie mooi gelyk nie en met reg het jy so gevoel - my uitdaging met 'n huis op die see is al die roes van toerusting ens.
Onderhoud is ook aanhoudend en omdat ek as eienaar nie gereeld genoeg daar kom nie sien ek nie raak nie - ek het nou weer streng instruksies vir die skoonmakers geegee om hierdie soort probleme vroegtydig onder my aandag te bring. Die stoofplate kry wel roes en moet net meer gereeld reg behandel word - die oond bak nog baie lekker so op die stadium met sy nuwe plate gaan hy weer so goed soos nuut wees en is voldoende vir dit waaarvoor dit nodig is.
Weerens jammer vir die ongerief.

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Gesin met tieners

Vakansie by die see.

We spent four lovely nights at Vakansiehuis by die See. You can't ask for a better location and the sunsets are unbelievable. The house is sufficient for a bigger group, but the crockery can be updated a little. Apart from that, it was really a superb stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Dankie Hannelie, vir jou mooi resensie.

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Lekker gebly.

Pragtige uitsig oor die oseaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Hi Susan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, sal graag net jy jou wil uitvind waarop ons kan verbeter met die netheid.

Groete,
Clyde

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Berenice S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berenice S
Gesin met tieners

Stay was wonderful.

Waking up with the sound of the waves was amazing, the view was spectacular. Just feel that the accommodation was not as clean as I would have hoped. Also feel the stove can be replaced with a better one. Microwave was on top of the fridge and I could not reach it had to get the taller person to assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See se terugvoer

Thank you Berenice, for your great review and we have since moved the microwave to the countertop. We look forward to your next visit.
Take care.

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-rylaan 15, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0780b90b724572125c58497a5e4b11cccf67afc1b3f5e7791db7552307b3766bb43cda82f8ed6928be5bc738fb3d66716c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 15 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.61162 19.378629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem