LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rustig in die Bosveld - Snuifpeul | LekkeSlaap
+13

Rustig in die Bosveld - Snuifpeul

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Rustig in die Bosveld - Snuifpeul
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nico L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Dankie vir heerlike kuier in die bos.

Micehlle S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Micehlle S
Saam met vriende

Gerieflik, skoon, mooi uitsig, goeie kliëntediens.

Sien sterre.

Rustig in die Bosveld - Snuifpeul's terugvoer

Baie dankie

Rustig in die Bosveld - Snuifpeul
Jacques J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Enkelreisiger

Rustig in die bos, net soos die naam sê.

Pragtige uitsig vanaf die stoep oor 'n dammetjie waar die voëls jubel en vissies baljaar. Lekker braai area en afdakke vir voertuie. En genoeg slaap plek vir 10.

Anadia O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anadia O

Peaceful.

This is the perfect getaway-weekend destination.

Esna M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Lieflike uitsig. Baie diere ons kom besoek by woning. Sal dit aanbeveel, ons gaan weer kom, net as dit eers bietjie gereën het. Eienaar het selfs vir ons ekstra portable aircon gebring om te help met die hitte. Regtig behulpsaam gewees.

Lisa C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Saam met vriende

Amazing stay, amazing view, more than enough kitchen essentials, we enjoyed every second of our stay.

Friendly and helpful residents. It was just an awesome experience all round.

Vanaf R950
per nag (plek vir 10)
Vanaf R950
per nag (plek vir 10)
Vanaf R950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heathlaan 18, Leeupoort Vakansiedorp, 0468, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfAm94SPHe57t5IisoAXst8VRiG5W5O8VMyotKIR4IwWcEElNMy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 18 Heath Lane Leeupoort Vakansiedorp 0468 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.919825444357 27.632406749575
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!