Rustling Palms
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greenhart Landgoed 131, Houlton-rylaan, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Rustling Palms is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in die veilige Greenhart Landgoed in Palm Beach aan die Suidkus.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 'n maksimum van 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 stapelbed vir kinders. Die ander twee slaapkamers het 'n dubbelbed in die een en twee enkelbeddens in die ander. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en die ander een het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, en daar is 'n sitkamerstel en 'n TV in die leefarea.
Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en braaigeriewe waar gaste die uitsig oor die see kan inneem. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, restaurant, kroeg, klein winkel en 'n wassery. Daar is 'n boorgat vir die kompleks en 'n JoJo-tenk by die eenheid wat konstante watertoevoer verseker. Daar is ook 'n gasbottel en gasstoof in die kombuis. Rustling Palms is sentraal geleë en naby Blouvlagstrande, swemstrande, restaurante, koffiewinkels en voetslaanroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Rustling Palms sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Greenhart Landgoed 131, Houlton-rylaan, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rustling Palms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Palm Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greenhart Landgoed 131, Houlton-rylaan, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom