S24 Saffron Island
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S24 Saffron Island, Thesen Island, Kysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 240 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
S24 Saffron Island bied selfsorgverblyf in 'n vakansie-eenheid in die wêreldbekende Thesen-eiland Blouvlaglandgoed en Marina. Dié landgoed bied privaat strande en waterweë waarlangs Cape Cod-huise gerangskik is. Verder is daar 'n doolhof, voëlskuiling, tennisbane, setperk, 'n speelgrond vir kinders en 24 uur-sekuriteit.
S24 Saffron Island het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het koningingrootte-beddens en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en daar is 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. WiFi is beskikbaar.
Dié lieflike, luukse strandhuis is teen die water en spog met 'n privaat swembad, tuin, en 'n dek met 'n gazebo op die water. 'n Kano, handdoeke en sambrele is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by S24 Saffron Island sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Magru Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Jaar gelys 7
Ligging
- S24 Saffron Island, Thesen Island, Kysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink S24 Saffron Island het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S24 Saffron Island, Thesen Island, Kysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom