+61
Selfsorg in Colesberg

Safari Park Guest Farm

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Marisa O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfekte oornagstop na en van die Kaap af. Ons het Safari Park Guest Farm as oornagplek gebruik oppad huis toe van die Kaap en was aangenaam verras, veral aangesien ons op die laaste nippertjie geboek het. Die eenheid waarin ons gebly het, is goed ingerig vir selfsorg, met skoon, kwaliteit linne en mooi dekor. Die ligging langs die N1 is ideaal om vinnig weer op die pad te kom. Iets wat toekomstige gaste dalk wil weet, is dat daar 'n winkel (padstal) en 'n restaurant op die perseel is – alhoewel ons nie van die restaurant gebruik gemaak het nie. Ons sal beslis weer hier bespreek en beveel dit 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie! Die mooiste, spesiaalste plek wat ek in 'n lang tyd gesien het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker! Dit was heerlik ontspannend, rustig - 'n ekstra vakansietjie op sy eie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Comfortable and affordable. It's a quaint little stop right off the N2, so trucks can be heard, but you get used to it. The rooms are really lovely, very clean and comfortable. Pumlani was most helpful and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Absoluut hemels na 'n lang dag se reis. Na 'n lang dag se reis is Safari Park 'n absolute moet! Die rustigheid op die plaas, die groot stort en die koninggrootte bed was vir my en my vrou kos vir die siel. Ek sal dit sterk aanbeveel vir reisigers en dis natuurlik nie my laaste bespreking daar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Gerieflik naby snelweg. Lekker gebly, maar die eenheid het nie warm water gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Baie warm. Sonder lugreëling was slaap bietjie moeilik, buite was dit 38 grade.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren B
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Comfortable stay in affordable accommodation. The accommodation was adequate for a one-night stay and was reasonably priced. It is about 20 km outside of Colesburg, which is a good fact to note.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 788
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 788
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 788
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea982186db832897fe43fdd0a0a816cfc2d933a847826f9126648ec563aae26fe10120b6ac8a58df25603c85cabbfc519a07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R788 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang