Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Park Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 70 resensies vir Safari Park Guest Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marcelle M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M

Satisfied.

Lovely accommodation with friendly accommodating staff!

Biance B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance B

Goeie rus plek!

Ons het baie lekker gebly. Hulle is baie gasvry en help graag met versoeke. Sal beslis weer daar bly!

Andries B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Goed georganiseerd en skoon.

Die dame was baie vriendelik wat gehelp het en sy het moeite gedoen. Sal weer daar gaan slaap, dankie.

Des And Pam R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des And Pam R

Comfortable but not sure we will be back. Too much noise from the highway.

Everything about the place is very nice except you need to be a deep sleeper or have earplugs. It is situated right on the N1 so the trucks flying past at high speed all night kept us awake. The lighting in the rondawel was very low, so it is a problem in the bathroom to brush one's hair and apply makeup or shave.

Meloney G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meloney G

Great stay over.

Great stay over when travelling, will definitely recommend it.

Neels B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B

As oornag verblyf is Safari Park Guest Farm ideaal.

Die verblyf was gerieflik en ons het die plaasatmosfeer geniet.

Sven T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sven T

Great.

Great cottage and the food was good.

Sharmane M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharmane M

Gemiddeld.

Hierdie verblyf was gemiddeld en nie soos geadverteer nie. Met ons aankoms was die gasheer glad nie in sig nie, maar iemand anders het ons mooi bygestaan. Daar is geen twee-plaat stoof in die eenheid nie, wat beteken dat mens slegs met die mikrogolf-oond moet probeer om te kos maak, sou jy moes (dit word ge-adverteer as 'n self-sorg eenheid). Die ketel het nie gewerk nie en het homself afgeskakel wanneer dit warm geword het, voordat dit gekook het.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Hi Sharmane, baie jammer om te hoor dat julle die plek nie na wense gevind het nie, maar ek kan dalk lig skep op van die klagtes. Ek was op die perseel besig om jagters te assesseer wat besug was om te jag op Safaripark. So ek was net 'n oproep ver, of u kon dalk net die ander persoon (een van Safaripark se bestuurders) gevra het om dit onder my aandag te bring dat u my nodig het. Die ketel wat nie werk nie gaan my verstand te bowe, ek sal met C&S supplies praat waar die 1.7l Pineware ketel wat in Junie maand aangekoop is nie werk nie. (Ek het hom sopas getoets, en volgens my werk hy 100%). Wat betref die twee plaat stoof wat u nodig het, ons het gevind dat minder as 4% van ons gaste dit nodig het. Elkeen gebruik maak van restaurant of mikrogolf as voldoende sien, maar vir die wat dit nodig het is dit net 'n knoppie druk op die persoon wat op diens is om onmiddellik dit te voorsien aangesien dit in stoor aangehou word. En dalk 'n voorstel om verblyf by enige plek in die toekoms meer gerieflik te maak, is om probleme by die persoon op diens aan te meld sodat dit dadelik opgelos kan word. Ons ervaar dat meeste gaste hierdie roete neem as wat hulle swak resensies wat voorkom kon word, op die webwerf plaas. Groete. Eienaar, Safaripark.

Safari Park Guest Farm
Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus K

Verwaarloos, vuil en vervalle.

Vat als saam! Soos meeste reviews sê, dit is teen die pad, dit is vuil en nie soos geadverteer nie. Plek se naam het verander saam eienaar, so dit is confusing om te vind op die GPS. Lyk of plek gekoop is, beddens en linne vervang is, en so gelos is in onbekwame hande. Baie hartseer. Het baie potensiaal.

Anita D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Aangenaam.

Baie vriendelike gasheer. Netjiese plekkie en baie skoon. Sal beslis weer daar oornag.

Debbie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Excellent.

The linen and towelling are amazing. Such a simple, but comfortable place to stay.

Monique F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Halfpad stop met hond.

Mooi netjiese plek sommer so langs die N1, wat perfek was om gou weer die oggend vroeg op die pad te spring. Die hond kon gemaklik in die tuin rond loop. Perfekte plek om te bly vir 'n halfpadstop.

Natasha F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Halfpad hawe vir moeë reisigers.

Wat 'n heerlike verrassing was dit nie om sommer hier teenaan die N1 'n oornagfasiliteit te ontdek wat jou dadelik laat vergeet van die lang ure alreeds op die pad. Die kamers is goed ingerig, netjies, skoon en met al die nodige toerusting wat jy sal nodig hê om hier te oornag. Die bestuur is vriendelik, hulpvaardig en het sommer twee maal kom inloer om seker te maak ons is gerieflik. Die N1-verkeer is wel besig, maar met 'n bietjie verbeelding kan jy jouself voorstel dit is die see se golwe wat breek op jou voorstoep. Maak altyd die beste van jou reis!

Amelda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda V

Very comfortable and neat.

Ideally located, very comfortable, my dog and cats enjoyed the one night stay. I will definitely advise staying there.

Jaco L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Ideal om te oornag opad Kaap toe.

Lekker plek met 'n swembad.

Wesley V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V

Exactly what we needed.

Thank you for hosting us. We were blown away by the comfort level.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Hi Wesley, thank you for your review we hope to see you on your next trip

Safari Park Guest Farm
Louis D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Netjies, skoon en net wat mens nodig het na 'n lang dag se ry!

Baie vriendelike ontvangs en verwelkoming.

Sindie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sindie S

Rustig en baie vriendelik.

Dit is bekostigbaar en eenvoudig. Ons het met 2 honde gereis, en is 'n lekker oorslaapplek vir een aand. Is verskriklik koud in die winter. Die mense daar is vriendelik, en dit maak alles die moeite werd.

Leon K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Oornagsakereis.

Safari Park Guest Farm was baie netjies en behulpsaam gewees. Let wel dat die gastehuis so 24 km buite Colesberg geleë is, uit op die N1 op pad na Kaapstad. Die eienaar het 'n ligte aandete verskaf teen 'n billike prys anders sou ons terug moes ry na Colesberg vir aandete. Die kamers is na aan die N1 geleë wat steurend was vir my, a.g.v. die pad se geraas. Andersins baie netjies en met veilige parkering.

Janeke V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V

Amazing and I will stay there more often.

Amazing! From driving in I received a warm welcome. Employees are friendly, kind and always there to assist and make sure you are more than satisfied. It's tranquil, quiet, peaceful and nature all around you.

Leon D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Verder van Colesberg as verwag.

Baie netjies plek en ek sal dit aanbeveel. Neem asb. kennis dat daar nie 'n privaatbraai is nie, slegs 'n gemeenskaplike een. En dit 35km van Colesberg af so as jy van JHB af reis, maak sekere jy kry als wat jy nodig het oppad soontoe.

Janeke V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janeke V

Great. Quiet. Friendly. Everything you need.

Amazing, quiet, tranquil place to stay. You feel so safe, and there is a swimming pool.

Ken B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ken B

Very nice.

Would be nice if there was a braai outside the chalet. Maybe a couple of sheep and springbok for kids to see and atmosphere.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Santie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Santie R

Oorslaap vanaf Kaap na Mpumalanga.

Reg langs die N1, so dit is bietjie lawaaierig. Ek en my man slaap met 'n waaier aan en met loadshedding gaan hy af. 'n Voorstel aan die eienaars is om 'n kragopwekker of sonkrag te oorweeg. Waterdruk in die stort was laag op 'n stadium.

Marius T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius T

Lekker rustig.

Oor die algemeen 'n goed toegeruste slaapeenheid. Net te koud vir minus 4 temperatuur. Geen warm water in die oggend gewees nie. Die een kant van die elektriese kombers nie gewerk nie, terugvoer na klagte: Is julle seker dit is ingeplug. Geen melk, koeie het seker gevries. Hulle moet kyk na bedrading na TV, te na aan die kaggel. Die multi-plugs moet ook na gekyk word by TV. Ek is seker dit sal lekkerder daar wees in bietjie warmer dae.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Danie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Moeilik. Het nie in oorspronklike huisie gebly nie.

Ons was gevra of ons nie in die cottage wil bly nie aangesien dit groter is. Ek wou nie, maar my vrou wou. Die oorspronklike huisie was baie skoon en netjies. Die cottage was vuil en vol stof. Beddegoed was nie skoon oorgetrek nie! Sal dit aanbeveel vir oornag. Ons was nie goed ontvang nie.

Marietha V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha V

Reis van Wes-Kaap na Gauteng.

Mooi skoon en netjies alles wat jy nodig het, pragtige goeie gehalte linne en handdoeke. Geen tee, koffie en 4 suiker, 3 poeiermelk. Ek het geboek vir Kapok (nie in daai eenheid geslaap nie) omdat my man moet gaan vir 'n heupvervanging sodat hy nie ver moet loop nie, en ons voertuig langs die hut kan staan.

Cami B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Cami B

Geen water, geen warm water.

Swak gemerk vanaf die N1.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louis V

Aloewel die nagtarief goed vergelyk met ander oornagverblyfplekke in die omgewing, is hierdie 'n baie swak keuse om te oornag.

1. Die eenheid is glad nie toeganklik nie (ons kon nie my sleepwaentjie tot by die slaapplek neem nie) en was verplig om die sleepwaentjie te los ongeveer 1 km van die blyplek. 2. Daar is geen handewasbak in die eenheid nie, wat beteken dat jy tandeborsel en skeer in die kombuiswasbak. 3. Die eenheid het geen spieël nie en kan ook nie 'n haardroër gebruik nie. 4. Vanaf die motor tot by die eenheid is dit uiters moeilik om bagasie af en op te dra. 5. Die eenheid se mure is nie dig nie en oral kan wind inkom. 6. Geen yskas/mikrogolfoond is beskikbaar nie. 7. Geen toegang tot internet vanaf die eenheid nie. Hierdie is een van die swakste oornagblyplekke wat ons nog besoek het.

Patricia E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia E

Uitstekend.

Baie lekker gekuier en my honde was so tuis.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, was bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te kom kuier.

Safari Park Guest Farm
Louis V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Was lekker rustig gewees na 'n lang trip.

Het vanaf Plett gery, lekker vuurtjie aangesteek, lekker rustige aand gehad. Hulle honde is pragtig!

Alet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Pragtig, skoon en netjies. Lekker vir 'n oorslaap en het alles wat mens nodig het.

Ons was net bang om ons honde buite te laat om hul toilet te doen a.g.v 'n Rottweiler wat daar vry rondgeloop het.

Anele D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D

Lekker pitstop op pad Kaap toe!

Mooi, skoon, veilig en netjiese slaapplek reg op die hoofweg!

Chris M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Lekker.

Baie lekker gebly al was dit net vir een nag.

Caroline B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B

Netjies geriewe vir oornagdoeleindes.

Ons 3 miniatuur doberman pinchers was gaande oor die vloere en het gemaklik rondbeweeg.

Martin K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K

Baie lekker.

Baie mooi skoon. Sal weer terug gaan.

Frikkie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Cozy, neat cottage.

Cozy cottage but very noisy due to trucks passing.

Chris J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Lovely over-nighter, but N1 noisy.

Halfway Jhb to CPT, 30 km south of Colesberg. Modern, tasteful interior decoration, liked rustic-modern juxtaposition. Very spacious for two. Most everything you need, maybe two comfy chairs perhaps. Comfortable bed, good shower. Lovely farm atmosphere, perfect Karoo air. Noise from close by N1 traffic was a problem for us.

Elana R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elana R

Gerieflik geleë naby snelweg.

Skoon en gerieflik langs snelweg geleë. Alhoewel daar 'n braai-area is, sal dit gerieflik wees as daar 'n klein braai voor die kamer gesit word. Sal ook voorstel dat daar 'n gordyn op die voordeur gehang word om die oggend son te blok.

Charnell E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnell E

Goeie oornag -asiliteit.

Die ligging kan duideliker aangedui word ( 20km) van Colesberg. Kaggelhout kan veskaf word. Aandag kan aan ingang se voorkoms gegee word. Andersins waarde vir geld.

Tom &; Pixie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom &; Pixie V

Goeie oornagverblyf vir reis vanaf Kaapstad na Jhb.

Die plek se instandhouding van die geboue kan verbeter.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo V

Net 'n oornagstop op pad terug van die Kaap.

Baie mooi skoon en netjiese chalet. Ongelooflik baie padgeraas, aangesien dit reg teen die hoofpad geleë is. Ons het geen elektrisiteit gehad nie, so moes maar almal vinnig deur die stort spring toe ons daar kom, was nie seker of ons later sou warm water hê nie.

Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H

Was netjies en skoon. Net jammer van die krag wat af was die hele dag en nag. Hulle kan dalk belê in 'n kragopwekker.

Soos bo. Hulle moet na die kragsituasie kyk.

Dou W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dou W

Gawe mense, maar pad geraas is net te erg.

Baie gerieflik en mooi halfpad na ons bestemming. Gawe mense en aanvaar troeteldiere. Heerlike kaggel. Warm stort. Maar die pad geraas van die N1 wat net 100 m weg is was te erg. Ek kon skaars slaap.

Desire C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Desire C

Te ver uit dorp. Was nie heeltemal ingelig oor ligging.

Die rondawel het baie spinnerakke in kaste gehad onder wasbak. Die grasdak binne kort 'n skoonmaak. Genoem daar is 'n braaipan ek moes vra vir 1. Dit is 25 km uit dorp kon nie gaan uiteet. Baie ongerieflik. Die vensters ook baie vuil.

Hein S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hein S

Skoon en netjies, maar padgeraas is 'n probleem.

Netjiese kamer en badkamer met goeie linne. Ongelukking teen die N1, en padgeraas is baie steurend. Definitief 'selfsorg', so vat maar seep en sjampoe saam, asook enige iets anders wat jy gaan benodig - dis 20 km uit die dorp, so jy kan nie oorstap na 'n restaurant om iets te gaan eet nie.

Bouwe W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwe W

Lekker oornagplek

Netjies, skoon en perfek vir oornag.

Jan R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Baie netjies en skoon fasiliteite. Die nuwe oor gedoende eenhede is great.

Baie netjiese en mooi eenhede.

Adelaide O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O

Rustige oornagplekkie.

Vriendelike ontvangs gehad, die plek was groot en skoon met alles wat mens nodig het vir 'n rustige aand.

Louis J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Dit was 'n lekker plekkie net om oor te bly.

Goeie diens en goeie ligging.

Sandra D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Great place to overnight out of the town and the noise of the vehicles passing at night did not bother us.

On our return trip home we sat outside and had a drink, be sure to have Peaceful sleep or some sort of mosquito repellant on. Small mosquitos had a field time. Everything was arranged telephonically en route even though we arrived outside of open time.

Sandra S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra S

Very relaxing.

Just 1 issue of having other dogs not on a leash.

Jurie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie B

Lekker geslaap.

Die twee chalets is baie netjies en skoon. Die terrein is baie verwaarloos en die padstal van jare gelede is nou 'n wit olifant, maar hierdie kan 'n goudmyn wees vir die eienaar. Die terrein kort net bietjie aandag. 'n Paar groot snoeiskêre en 'n paar dromme verf. Die N1 het bietjie gepla, dis hoekom die tente van ouds, aan die anderkant van die N1 'n wenner was. . As jy net wil slaap en dan weer verder ry is dit heel goed.

Rochelle L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L

Wat 'n besonderse plek, dis perfekte ligging vanaf Gauteng tot Kaapstad, regs langs die snelweg. Baie vriendelik en akkomoderend.

Pas perfek in die natuur en Karoo-omgewing. Lyk soos 'n huisie uit Flintstones. Boonop alles is hulle troeteldiervriendelik so mens kan gerus jou hondjie saambring. Was so beïndruk het sommer 'n aand weer oorgeslaap op pad terug. Sal definitief aanbeveel!

Gawie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie S

Netjiese en bekostigbare oornag.

Sien sterre.

Delete D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D

Voldoende oornagverblyf!

Geleë reg langs die N1 so die geraas en karligte is bietjie steurend. Baie min WiFi-sein/-spoed. Ons sal net weer hier bly as daar geen ander verblyf in die dorp beskikbaar is nie.

Neil S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil S

Was 'n perfekte stopover, maar basic dinge het geskort.

Die kragpunte het nie gewerk nie, so yskas ook nie en padkos daarmee heen, kon nie ons fone charge nie, kon nie koffie maak toe ons 4a:00 waai nie. Het gebel die volgende oggend en ingelig oor ons klagtes. Nou nog nie terugvoering of 'n verskoning gekry nie. Not cool at all.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Ons is altyd 24 uur beskikbaar en as u ons die aand gekontak het sou ons dit onmiddelik hanteer het. Soos ek verstaan het was die eenheid se "trip switch" om een of ander rede af so daar voor vra ons groot om verskoning en hoop dat u weer sal kom oorslaap sodat ons kan opmaak wat verbrou was. Onthou as daar enige probleem in die toekoms is stel ons dadelik in kennis en ons sal dit onmiddellik probeer herstel.

Safari Park Guest Farm
Cornel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel M

Netjies, goedkoop, nie great geleë nie.

Verblyf was netjies genoeg vir die prys. Vroegoggend geen water gehad nie, moes bel om water te pomp. Gelukkig na so 30 minute weer water gehad. Veiligheid kan 'n risiko wees, met geen toegangsbeheer. Baie naby aan N1 nie. Badkamerdeur is gebreek en sukkel om toe te maak. Badkamergordyne is ongelukkig deursigtig in die aand.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Hi Cornel
Soos ek praat is ons besig om die chalets in totaal oor te doen en behoort binnen 3 weke klaar te wees. Al die bogenoemde probleme is reeds op die lys van herstel of vervang en dan ook baie meer verandering soos vol DStv Wi-Fi nuwe meublement ens. Tov veiligheid nuwe skuif het is reeds geinstaleer en motor is klaar geloop ons wag net vir elektrisien om dit te kom installeer. In dien die chalet te baby aan die pad was sal die volgende opties van 2022 weer beskikbaar wees. Luukse 2 slaapkamer cottage en in die wildkamp die Tente huis en klip Chalet.
Ek was 10 jaar weg en kry weer alles reg vanaf 3 maande terug. En hoop om u weer in toekom te sien. Kom slaap een aand gratis om terugvoer te gee van veranderinge wat belowe word.
Groete
Dercksen

Safari Park Guest Farm
Hennie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie L

Verwaarloosde plek teenaan (60 meter) die N1 snelweg wat rus in nag onmoontlik maak.

Die oord is erg verwaarloos. Gras is onversorg en so ook die geboue rondom. Weet nie hoe die oornagakkommodasie aanbeveel kan word nie. In die eenheid is daar geen tafel of stoele waarby mens kan aansit om te eet nie. TV kanale beperk met geen Afrikaanse stasies nie.

Sonika V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sonika V

Plek is baie verwaarloos en kort aandag.

Tuin is baie onversorg, gras was lank en bossies oral. Kombuiskaste is gemuf binne met goggas. Ernstige verfwerk nodig. Oond was vuil en kon nie gebruik word nie. Daar was klere in die kaste en ons kon nie ons eie klere ophang nie. Daar was geen melk om koffie te maak nie en ons moes 20 km inry Colesberg toe vir melk. Asblik in badkamer was nog vol gemors van vorige gaste. Beddegoed en handdoeke was vars en skoon.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Hallo Sarah. Dankie vir jou resensie. Met elke bydrae wat ons ontvang, kan ons net verbeter.
Groete
Safari Park Guest Farm

Safari Park Guest Farm
Denise B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Great overnight property.

Right next to the road, extremely friendly and helpful owners. Perfect for a stopover. Arrived late at night and left early the next morning while still dark so it was a very short stay. Had everything I needed, neat and tidy. Will use again.

Sarah S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S

Overnight stay on our way to Cape Town

This was a perfect spot for an overnight stay. Conveniently located close to the highway. The cottage was clean and spacious with plenty of room for the kids to unwind after a day in the car!

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review, Sarah. We value your opinion and appreciate your encouragement.
Regards,
Safari Park Guest Farm

Safari Park Guest Farm
Edward C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward C

Okay net vir oornag.

Die tea towel was vuil en die braaiplek was vuil. Verder sal 'n air-conditioner help met die hitte.

Chris V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chris V

Aangenaam. Lekker plekkie.

Baie lekker gebly. Plek kort nog aandag, maar kan nog in 'n mooi plek ontaard. Mense is besig om dit reg te ruk.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Chris. Ons is baie opgewonde en gemotiveerd om top gehalte verblyf vir ons gaste aan te bied. Ons geniet die uitdaging, maar bowenal, geniet ons, ons gaste. Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Dit maak dit vir ons makliker om te weet waar ons gaste se behoefte le. Veilige reis vir julle.

Safari Park Guest Farm
Marietha V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietha V

Uiters swak.

Linne en handoeke was skoon, maar huis was vuil en asblik nie uitgegooi. Geen TV, glase en koppies was vuil. Stort baie vuil en uitloop geblok met hare. Honde kon nie huis verlaat sonder halsband nie.

Philip F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Philip F

Groot teleurstelling! Verstaan hulle is besig om te restoureer en reg te maak. Maak eers klaar voor julle geld vra om daar te bly.

Baie warm sonder lugversorging. Geen diefwering voor vensters. Baie naby aan N1, so veiligheid is ‘n probleem. Braai-area vuil en vol ou spinnerakke.

Safari Park Guest Farm se terugvoer

Hallo Philip
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer elke bydrae wat inkom, en poog om daarop te verbeter.
Groete
Safari Park Guest Farm

Safari Park Guest Farm
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6690d1c44109c10bf5321055a7d077e7cd4c7ad7923d4b2c0e88c29ec00ec104a7c5e5f585c7a6c5e46a56737541f459914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 70 5 1 4 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang