Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V

Sage is keurig ingerig en baie goed geleë!

Ons het heerlik gebly en kan die venue beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sage se terugvoer

Dankie Marene! Dit is baie gaaf van julle om vir Sage sulke komplimente te gee. Ek waardeer dit opreg. Groete uit Montagu waar dit heerlik reen.

Sage
Amanda N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous and very relaxing.

The house was fantastic with such attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sage se terugvoer

Hi Amanda, I only received your kind compliments now. Thank you very much. You were super guests. Regards from a very wet Montagu.

Sage
Marcel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Ons het verskriklik lekker gebly, die huis was pragtig en skoon. Daar was niks wat ons aan kon dink wat nog nodig was nie. Rustige atmosfeer met die mooiste uitsigte. Die buite stort was beslis 'n wenner, veral dat mens die pragtige sterre kon sien. Die diens was amazing en ons het regtig 'n wonderlike "host" gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sage se terugvoer

Hallo Marcel, dankie vir julle mooi komplimente oor Sage en die gasvrou! Ek waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste. Groete uit 'n nat Montagu.

Sage
Tamara B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Pruagtige huis en mooiste uitzig. Vriendelike diens en uit hul pad vir ons gegaan. Beveel vir seker hierdie plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sage se terugvoer

Dankie Tamara! Ek is bly julle kon die spesiale geleentheid by Sage bly. Met 'n babatjie en klein dogtertjie was alles mooi skoon en netjies. Groete. Louise.

Sage
Anna L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi huis, alles wat jy nodig het en meer. Ongelooflike uitsig op die berg.

Prentjie mooi huis in 'n prentjie mooi area in Montagu, met 'n ongelooflike uitsig vanuit die kuier vertrek, tuin en hoofslaapkamer. Die huis was toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sage se terugvoer

Dankie, Anna.
Ten spyte van die feit dat daar 'n hondjie was, was my huis skoon!
Julle was wonderlike gaste.

Sage
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9eb0870f4a0b07aedce28fc2eada72b457da95d11fef75ea7f75d492c9773f91849c64da0b03a0b3a6496ff2ce9a6d2b775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 34 Piet South East road Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.787365410182 20.106562315939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem