Saints Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Saints Guest Lodge skuil in die hartjie van Sandton in St Stithians College se pragtige gronde. Die lodge is net 'n paar minute se ry vanaf die groot winkelsentrums en Sandton se sentrale sakegebied.

Ons het 4 en suite-dubbelkamers. Elke kamer is gerieflik ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens (afhangende van jou behoeftes). Die beddens is met perkallinne oorgetrek en donskussings en -duvets word voorsien. Verder het die kamers digte gordyne, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met DStv.

Die slaapkamers het aparte ingange en panoramiese uitsigte oor Sandton se silhoeët. 24 uur-sekuriteit word voorsien en die ingange word deur kameras gemonitor.

Kenmerke

  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Restaurant op Perseel
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saints Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 R712 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false