Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 53 resensies vir Saldanha Bay Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Salwa B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salwa B
Gesin met klein kinders

Great!

Our stay was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Falila K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Falila K
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Spacious room with comfortable beds for us, the kids. Staff were friendly and ready to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla K
Saam met vriende

Onvergeetlik, pragtig.

Die ligging is perfek, en die uitsig is pragtig. Ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John M
Gesin met klein kinders

Would definitely visit again in the future.

We enjoyed our stay and the staff were very helpful and friendly. We loved the facilities, pool, and braai area. The lodge is situated in a good area, it was secure and close to the beach and local stores. The apartment nr 9 was neat, but it was just very small for 6 adults. The living area is definitely not suitable for 6 adults, and the fridge was too small, especially as we want to keep food and drinks cool in this summer heat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, die uitsig op die balcony was breathtaking.

Vriendelike staff. Baie dankie aan Bradley wat ons welkom laat voel het. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Dear Anthea,

Thank you for the valuable time to share your recent experience in our property. We are glad to know that we made your stay with us a memorable experience. Your feedback regarding our precious Team Member Bradley was noted as well, and it will be passed on to him and the rest of the Team accordingly. We are certainly hoping to host you here with us soon and have you enjoying our property in its fullest!

With Warm Regards. Saldanha Bay Lodge Team

Saldanha Bay Lodge
Lizette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en privaatheid.

Personeel is hulpvaardig en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeffrey B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey B

Baie geniet.

Kort net meer parkeerplek. Algemeen baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey-lee V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey-lee V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties. Die atmosfeer was baie rustig, die diens was puik en die skoonmakers baie behulpsaam.

Al die gaste was op hul eie, dit het glad nie gevoel ons deel die plek met baie mense nie. Niks harde musiek of lawaai van ander gaste nie. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noluthando T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando T
Saam met vriende

The stay was very nice. We enjoyed ourselves and the place was neat, very close to amenities.

The staff was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Thank you, Noluthando. We enjoyed having you with us and look forward to welcoming you back in the near future.

Saldanha Bay Lodge
Hennie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met vriende

Baie goeie diens en baie goeie ligging. Heerlik gebly.

Fantasties gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Thank you for choosing Saldanha Bay Lodge for your stay. We look forward to welcoming you with us again. Thank you for being such awesome guests. We loved having you with us.

Saldanha Bay Lodge
Siphenkosi M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphenkosi M
Saam met vriende

I got value for my money.

I enjoyed my stay the staff took care of us and they were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Thank you for choosing Saldanha Bay Lodge for your stay. We look forward to welcoming you with us again.

Saldanha Bay Lodge
Hilary C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary C
Saam met vriende

Netjies, rustige omgewing.

Die plekkie was baie netjies en ons kon 'n rustige nagrus geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina N
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, baie geniet.

Ons is baie tevrede en sal definitief weer gebruik maak van Saldanha Bay Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and extremely helpful staff.

Unit is clean and neat. Was attentive to all requests with quick and efficient responses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W
Saam met vriende

Fantasties.

Personeel baie vriendelik en baie profesioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julian V
Gesin met tieners

Baie rustig.

Die deur van die eenheid was skeef en daar was 'n opening onder en bo. Anders was alles in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S

Fantastiese naweek saam met my 3 susters.

Ons het lekker om en in swembad gekuier. Vriendelike personeel wat baie behulpsaam was. Ons het net baie warm gekry in aand (het 'n fan gekry) en wil dus aanbeveel dat lugversorging 'n opsie moet wees, veral in die gedeelte waar 4 mense slaap. Andersins 'n skoon plek met 'n mooi tuin, rustige area wat ek enige tyd weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ambrose A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ambrose A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was iets om te ontmoet en na terug te kyk, ongeag die probleem wat ondervind was met aankoms.

Die ontvangs met aankoms was ietwat teleurstellend, maar die res van die verblyf oor die naweek was goed. Daar was 'n vriendelike atmosfeer en die agente het probeer om te akkomodeer waar hul kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daune O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daune O
Saam met vriende

Dit was wonderlik. Het dit baie geniet.

Sal net graag die Jacuzzi aan wou hê, maar anders was als perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Dear Charlene,

Thank you so much for that wonderfull review, we look forward for you to stay with us again.

Warm West Coast regards, Priscilla.

Saldanha Bay Lodge
William C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William C

We had a lovely stay, caretaker was friendly and reliable. Rooms was nice and the atmosphere was very relaxing. Kids and adults enjoyed the pool as well.

Very friendly staff that assisted us when needed. We had a lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Dear Charlene, Thank you so much for that wonderful review, we look forward for you to stay with us again. Warm West Coast regards, Priscilla.

Saldanha Bay Lodge
Carmen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M

Baie rustig en ons het dit geniet.

Net disappointed oor daar geen WiFi of skoonmaakdienste by ons was nie. Ek het 6 gig data gekoop net sodat die kinders kon TV kyk, want die Openview decoders het ook nie gewerk nie. Die security gate moes ons ook manually oop en toemaak vanself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Goeie Dag Miss M. Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer by ons te kan host. Weskus Groete

Saldanha Bay Lodge
Bernie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bernie M
Gesin met tieners

Baie ontevrede!

Die plek was vuil, ongerieflik en vol miere. En het selfs ook 'n scorpion gekry! Ek het gevra vir 'n ander kamer en die eienaar wou my nie sien nie. Toe ek uiteindelik 'n ander kamer kry, moes ek meer geld betaal wat ek nie voor begroot het nie. Ek sal nooit ooit weer daarna toe gaan nie. Dit was net 'n mors van geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Dear Bernie M, thank you for your review. We're greatly saddened knowing that your stay was anything less than pleasing due to the condition of the room provided at the time. Our number one priority is our guests' satisfaction and we sincerely apologize if it seems that we fell short of your expectations. Your comments will be used for further improvements in the hopes of another opportunity to show you a better and a much more pleasing experience in the future. Warm West Coast Regards

Saldanha Bay Lodge
Felicity D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Felicity D
Saam met vriende

Showers moet upgraded word

Die teels op grond in showers is Los en shower kop spuit nie die water lekker uit nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Dear Felicity

Thank you so much for the honest feedback.

We are actually busy renovating that unit at the moment and splitting it into a studio for 2 and a family unit for 4. We will definitely fix the showers as indicated. Overall, we appreciate the valuable feedback and look forward to welcoming you back again with the upgrades.

Warm West Coast Regards,

Gaynor Francke

Saldanha Bay Lodge
Mark G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Rustige plek met goeie vriendelike diens, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer positiewe terugvoer. Kom gerus weer.

Saldanha Bay Lodge
Melissa S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa S
Gesin met klein kinders

Was very nice, kids enjoyed the pool a lot. Would really go back there. People are very friendly. Made new friends.

Friendly staff and rooms are very nice. We had warm water to shower for everyone. Was very nice. Had a lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Hi Melissa, thank you so much for the kind words, we appreciate it dearly. Please come and visit again. Anette

Saldanha Bay Lodge
Wilmary B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilmary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

If it's only a couple then yes, but not for a large family and also not for a long stay.

Our stay wasn't great but it could have been better. We came on time but they weren't ready for us, cardboard door almost fell on me, second rooms toilet leaked when it was too full the kitchen sink leaked. I liked how the rooms looked but small maintenance should be looked at like keys for the bathroom doors and there is no shower doors. Our room had no TV remote. If we come this way again we would come as a smaller group for a shorter period.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Thank you for the review, we take all, good and bad to heart. We strive to do better and make our guests feel at home. Please come again.

Saldanha Bay Lodge
Phillipina P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phillipina P
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en veilig.

Baie gerieflik en loopafstand van vele plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg! Kom kuier gerus weer.

Saldanha Bay Lodge
Talita D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Talita D
Gesin met klein kinders

Shocking state of rooms for the money we paid.

Firstly the room had 1 bedroom and the rest of the beds was shoved into a lounge right next to each other so there is no movement space with a long table in the middle. 1 two-seater couch for 6 people to watch TV. The maintenance is shocking - floors is unmaintained. The shower in the one bathroom the tiles was broken out so you are standing on half tile half concrete. There was masking tape stuck on the shower glass. There was only 1 plug working in the main living room, none of the bedside lamps was working. When we pulled the bed away to see why, the table lamp is extended by a second cable with a dodgy connection but still couldn't figure out why it was not working. They either just installed a new TV with WiFi as the wires of the signal cable was hanging loose on the wall, the bracket was still there for the DStv decoder and the wall was unpainted. To top it off I was informed there is no cleaning services while we are staying there as they are all off. I would have been fine with the no cleaning if I was told about this ahead of time and could prepare. But working for a hotel group I know the expectations of a guest and I would never recommend this place. Don't know how they got their grading approved as clearly the assessor did not review that apartment room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victorine K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Victorine K

Teleurstellend in alle opsigte.

Ons was 'n groot groep van 24 volwassenes. Op ons eerste aand voor 23h00 was ons aangesê deur die bediende, en nie eienaar haarself nie om sagter te praat. Ons het nie eens musiek gespeel nie. Die eienaar was onprofessioneel, het nie een keer die moeite of tyd gemaak om haarself voor te stel of niks nie. Sy het heeltyd opdragte en instruksies deur haar bediendes en sekuriteit gegee. Ons was heeltyd aangespreek dat ons te hard praat, in daai opsig moet die eienaar glad nie groot groepe akkommodeer nie. Dit het sommer ons eerste aand heeltemal bederf. Ons het dit as 'n jaarlikse instelling om elke jaar met die drag racing Saldanha te besoek maar sy sal ons nooit weer sien nie. 'n Lekker plek met baie potensiaal. Die hele naweek het sy onprofessioneel opgetree met personeel en al, geen integriteit nie! Die eienaar bly op die erf maar ons het haar nie met 'n oog gesien nie. Daar is nie eens afdrooglappe nie en nog ander tekortkominge, elke keer moet ons die bediende Sylvia vra. Die honde het ook met mekaar baklei tussen ons terwyl ons die Saterdagmiddag lekker gekuier het. Die bediende Sylvia moes toe die honde kom kry. Nee wat, die foto's op die webwerf is misleidend en die erf loop nie gelyk nie. Dis opdraend en afdraend die heeltyd. Jy kan lelik val en jou beseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette V

Dit was fantasties en ideaal om lekker te ontspan.

Ek sou hierdie plek aan enige een aanbeveel. Dis lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Hi Bridgette,
Baie dankie vir die goeie rating, ons waardeer dit baie.
Hoop om julle gou weer te sien!

Saldanha Bay Lodge
Marcolet F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcolet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie heerlik en ons het ons terdeë geniet.

Die Lodge sal ek vir enigeen aanbeveel. Die dames wat daar werk is ook baie vriendelik, kan net hulp vrae dan was hulle beskikbaar. Ons as gesin het dit baie geniet sal enige tyd weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Dear Marcolet

Thank you so much for your kind words and your great review.

It was such a pleasure hosting you and your family.

We certainly look forward to you next visit.

Warm West Coast Regards

Gaynor Francke

Saldanha Bay Lodge
Yolanda J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda J

Website pictures and reality are 2 different things.

The units (10 and 6 sleepers) was old and unkept. Bird droppings all over chairs and tables on balcony, we had to ask them to clean. Dogs slept outside our kitchen. Smelly and dirty pool, dirty toilet had spiders and webs. Broken stove, couch, toilet and curtain rails. Very disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gillian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleased and satisfied.

I'm very pleased and satisfied with the accommodation. The only little hiccup that occurred was that the satellite TV was disconnected the night before we booked out. If this is the norm, I should have been informed about it. Other than that the stay was enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roché J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Roché J
Gesin met klein kinders

Photos are a bit deceiving.

On arrival we had to phone someone to find out where to go because there is no reception entrance. We were told we could only check in at 16:00 as they had to clean but when we arrived back after 16:00 the floor was so dirty my husband had to ask for a mop to clean and the toilet had a bad urine stench. We had to mop our own floor each day as it was not done. We had to ask for a stand fan as our unit had no fans or air con, you can't leave the windows or doors open as there is no burglar proofing in the self catering unit so it gets quite warm in summer. The entrance gates motor was also not working so we had to push the gate open and closed. The unit is not well equipped with enough items for 4 people. There are no mats at the doors to clean your feet so you constantly have grass coming in from the pool side, the garden needs cleaning up in that area. Ruda (I assume cleans and runs the lodge for the owner) really tries to help where she can and you can see they work long hours so she can only do so much with limited resources. They lodge would be a lovely place if they just made a bit more effort to get the units clean properly and better equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rivasha M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rivasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was disappointing.

The place was a disappointment and very unkept and untidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherylene A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cherylene A
Gesin met tieners

We had a very pleasant stay.

We enjoyed our stay at Saldanha Bay Lodge. At first we were a bit uncomfortable with our arrangements because our girls had their own unit and my husband and I were separate from them, however it worked out perfectly. Because the environment is really safe we were totally at ease for the days we spent there. Everybody at the lodge were really friendly and we had a pleasant peaceful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad.

Ons het ons verblyf by Saldanha Bay Lodge geniet. Eers was ons 'n bietjie ongemaklik met ons reëlings omdat ons meisies hul eie eenheid gehad het en ek en my man nie by hulle geslaap het nie, maar dit het perfek uitgewerk. Omdat die omgewing regtig veilig was, was ons heeltemal gerus vir die dae wat ons daar spandeer het. Almal by die lodge was baie vriendelik en ons het 'n aangename, rustige verblyf gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayvan M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayvan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite nice, safe and clean.

This was a nice and quiet place, great hospitality and overall great service. I would recommend this place anytime to anyone, I will be seeing this place soon after the holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankia P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ankia P
Gesin met tieners

Not what was advertised at all.

We booked at Saldanha Bay Lodge, saw pics on website. What we got was a place partially refurbished, no security, no stove an old cracked fridge and the were stairs leading to an upstairs that had carpets removed and nothing else done to it. The toilet had the geyser right above the toilet. They geyser was leaking, a definite safety hazard. Toilet door could not close. There were no fans, also no air-conditioner and it was super hot. The WiFi did not work. Best part of the place was the pool. The check-in time is also super late, only at 16h00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marjorie A
Saam met vriende

Cockroach galore.

I wouldn't recommend this place to anyone. It was dirty, smelly and there were cockroaches everywhere! We had to ask the people to come clean the place because it was filthy. The drains in one of the showers were blocked and it made the entire place smell. We had to request for a toaster (you'd think the place would come with one) and an extra drying towel. There was no grater in the kitchen and they didn't have one. It was a 6 sleeper, but it had only 4 of everything (crockery and cutlery). I was so disgusted as it was not what was advertised on the website.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie kakkerlakke.

Ek sal nie die plek vir enige iemand aanbeveel nie. Dit was vuil, het sleg geruik en daar was 'n klomp kakkerlakke. Ons moes die personeel vra om eers die plek te kom skoonmaak omdat dit so vuil was. Die uitlaat van een van die storte was verstop en het die plek sleg laat ruik. Ons moet vra vir 'n broodrooster (mens sou dink daar sal reeds een wees) en 'n ekstra drooghanddoek. Daar was ook nie 'n rasper in die kombuis nie. Die eenheid het slaapplek vir 6, maar daar is net 4 van alles in terme van eetgerei en breekware. Ek was baie vies, aangesien die plek niks soos die advertensie op die webtuiste was nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri A
Gesin met klein kinders

Die plek was skoon en netjies gewees.

Daar was egter 'n probleem met die parkering. Hulle diens is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juny-ann B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juny-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gebly en heerlik geslaap!

Dit is 'n pragtige plekkie, ons het heerlik gebly! Net dalk 'n ekstra handdoek en matjies by die bed volgende keer by sit. Maar andersins het ons lekker geslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dalene O

Nie weer nie!

Die plek was beslis nie skoon nie! Oral was vuil swart plekke! Hoewel dit ons nie gepla het nie, sal die trappe beslis vir ouer mense en mense met klein kinders 'n problem wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Judith J
Gesin met klein kinders

Het slegs geslaap daar.

Kamers netjies en skoon. Perseel skoon. Mooi uitsig. Personeel vriendelik. Perseel nog nie rolstoelvriendelik nie. Trappe kan 'n gevaar wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amelia S
Gesin met tieners

Chaoties, skokkend, sal dit verseker nie aanbeveel nie!

Die foto's en beskrywing van die geriewe en blyplek op web het heeltemal verskil met wat ons aangetref het met ons aankoms. Daar was konstruksiewerkers op die perseel, hope bourommel, mense wat probeer televisies installeer, een hele vertrek propvol bourommel en stukkende meubels en geen werkende swembad nie. Die vrou wat ons ontvang het was baie deurmekaar en ons het lank in die stof en lawaai gestaan om te probeer uitsorteer waar ons moet bly. Gaynor, die eienaar, was nie baie behulpsaam nie - inteendeel. Sekuriteit (of die gebrek daaraan) was 'n baie groot bekommernis, elkeen van die kamers waarna ons gekyk het, se skuifdeure het maklik van buite oopgemaak, en daar het kontrakteurs / werkers gekom en gegaan soos hulle wou. Daar was een gemeenskaplike yskas in die piepklein kombuis / leefarea, en geen toesluit fasiliteite nie. Alle gaste moes een klein sit- en eetkamertjie gebruik, waar die televisie nog in die proses van installasie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay Lodge se terugvoer

Dear Mrs Amelia St. Leger Denny,
Thank you for your feedback. Yes, we were busy with upgrades to the property and we apologise that there were areas that were still under construction. Like other hotels, we were in the process of trying to enhance our establishment, giving guests a better experience. Unfortunately, the building schedule did run longer than we had anticipated. We apologise for the inconvenience. There was not building rubble everywhere - there was some bricks standing in a corner of the garden which had been set aside for the builder to build the braai areas in the garden. Unfortunately, since we are in a small town, we have to order things in advance as all places had already closed for the holidays. The builder meant to do the swimming pool had disappointed us and had defrauded us, but we managed to find someone to replace him and had to cut our losses. We tried our very best to have it done before Christmas, but managed to have it filled with water before the new year. In addition to that, we had a setback with the unusual rain further delaying the process. I'd also like to add that we had not advertised the facility of a swimming pool so therefore there should not have been an expectation. We only advertised the swimming pool after completion. The room that you had booked was a Family Room and we are very clear in our room description that it is a room with en-suite bathroom only. The kitchen, lounge and dining area is available for guests in the main house to use. These facilities are a bonus for guests who wish to use it. The room is not advertised as self-catering. We do have self-catering units which we advertise, but you did not book one. We always strive to make our guests feel welcome and at home and I'm sorry that you did not have that experience with us.
Warm West Coast Regards,
Gaynor Francke (Owner)

Saldanha Bay Lodge
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

Vriendelik en netjies.

Vriendelik, skoon en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel goed.

Op die webwerf kon ons nie sien dat die kamers 'n kombuis moet deel nie. Dit is voorgestel as selfsorg-eenhede, maar dit is kamers met privaat badkamers en 'n gesamentlike kombuis. Dit kan dalk misleidend wees. Die kamers was redelik skoon, maar die badkamer het bietjie aandag geverg, want die toiletrolhouer was af, die wasbak se kraan was los en die stort se pyp het water gelek waar dit uit die muur kom. Ons het self 'n gastehuis op ons plaas en my vrou sal nooit so iets aanvaar in ons plek nie. Die personeel (een persoon) was baie hulpvaardig en vriendelik. Siabonga dink ek was sy naam. Vir een nag oorslaap is die lodge goed, maar vir langer verblyf sal ek, vir dieselfde geld, iets beter soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ingrid P

Baie teleurgesteld in verblyf.

Ons moes 16:00 inklok, maar ons kon eers 'n uur later by die eenheid ingaan omdat dit nog vuil was en glad nie ingerig was vir selfsorg nie. Dis duidelik dat werkers in die eenheid slaap, want daar was nog van hulle besittings in die eenheid en die beddegoed was definitief nie skoon nie. Ons moes sekere geriewe aanvra en daar was net 1 toilet vir 10 mense wat baie ongemaklik was. Die foto's is glad nie soos die werklikheid nie. Sal nooit weer by Hoedjiesbaai Lodge bespreek nie. Ek moes ekstra geld betaal a.g.v. 'n dubbelbespreking en moes ver van my mense af gaan slaap en heeltyd op en af ry. Dit was baie ongerieflik en glad nie my idee van 'n rustige naweek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheri-lee V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sheri-lee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Built for an overnight stay and not a holiday.

The Lodge was clean and all-in-all it was built for purpose. We only slept at the lodge; we spent all day out and only returned to get some rest. It is a long shot being called self-catering as there was only 1 pot in the unit and a 1 plate induction stove. The braai facilities are communal and situated on the other side of the unit in which we stayed. We were promised a private entrance and upon arrival; the lodge helper was looking for the keys. So we never got the private entrance. Parking also seemed to be a problem as there were many evenings that we had to park in the street as all the parking was taken up. A suggestion would be to paint allocated parking bays for the various units; so as to ensure that residents have a parking. It is okay to stay there for an overnight accommodation, but not necessarily to build your holiday around it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en goed gerus.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelo S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelo S
Gesin met tieners

Ons verblyf was uiters lekker en genotvol.

Die bestuurder en personeel was gaaf en het my en my gesin gerespekteer en met alles waarmee hulle kan gehelp en behulpsaam gewees. Hulle het altyd kom hoor of alles reg is en of enige probleme van enige aard het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNTZmZjBiLWRkZTEtNDQ0OC05M2I0LTNlZWIzMTY1MjQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 53 5 1 4 3 Salmander Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.0101 17.94546