Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay View - Parker Crescent

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Marlon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Saldanha Bay View - Parker Crescent
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cherylynn T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylynn T
Besigheidsreis

Had a great stay.

The place was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Gesin met klein kinders

Was lekker.

Ek het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Umesh R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Umesh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing stay.

Place definitely not up to standard for the price. Everything needs serious upgrading in this place. Linen and towels require attention too. Bathroom has a gas geyser which is difficult to adjust the correct temp to shower. Close to beach however one has to walk through a bushy area with neighbours' barking dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Enkelreisiger

Friendly host, clean, safe, near to the event I attended.

Quiet surrounds, a great place for a single traveler or even a couple. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dis baie rustig. Die diens was uitstekend. Die plek het alles wat jy nodig het. Dit was 'n rustige kuier. Baie naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en rustig, sommer net loopafstand van die see af.

Baie stil area en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beronicia A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beronicia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Lieflike plekkie.

Rustig en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks verder nodig nie.

Ons het slegs een aand oornag, als is daar indien jy meer aande sou slaap. Baie mooi tuin. Vriendelike mense en skoon plek. Gasgeyser so bietjie moeilik wat jy eers moet leer. Sal definitief weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was sufficient for a 1 night stay. The verandah section looked out to a nice garden area.

There is no plug point accessible in the kitchen for the kettle so we used the 1 next to the bed. We didn't use the kitchen. The young man who let us in was prompt and answered a late question I sent on WhatsApp promptly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking view, great privacy.

Loved every second of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Veiligheid 100%. Skoonheid 100%. Vriendelik van eienaar en ook baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynndill J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynndill J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant and luxurious stay. The place was peacefully and calmly quiet as we hoped it would. I will definetly come again.

The place is beautifully decorated and fully furnished as all your essentials needed for an B&B were there. I would recommend it to all my family and friends to try out this place to stay. What's more delighting is that it is located near the sea for all the beach lovers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fran V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fran V
Enkelreisiger

Rustig, ontspanne, reisiger-vriendelik.

Ek het goed gebly, dit is stil en rustig met 'n mooi tuin. Die verblyf het als gehad wat ek nodig gehad het vir 'n kort verblyf. Die bestuur het my vinnig gehelp toe ek 'n navraag gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine F
Enkelreisiger

Lovely, pet-friendly accomodation near Langebaan.

The beach is one house away from Saldanha Bay View. It is virtually private as not many people use it. Nice to walk on - not really a beach to lie on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna H
Enkelreisiger

Oulike, netjiese plekkie in stil area naby die strand.

'n Heerlike stoepie wat jy die see kan hoor en baie mooi tuin. 'n Klein tafeltjie en 2 stoele om by te eet sal wel 'n aanwins wees. Meer as genoeg DStv kanale vir die reën dae of as die wind mens huis toe jaag. Vriendelike en behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donavan A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ontvangs het ons nie gehad nie.

Ons het ons 15 jaar huweliksherdenking gevier en dit was hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Hi Hannes
Ek is so bly julle het lekker gebly.
Ry veilig.
Marlon

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Adele C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was uitstekend ons wil weer vanaad ingeboek het, maar is vol en was baie rustig en private.

Was baie uitstekend diens en mal oor die plek sal aanmekaar weer inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saphokazi G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saphokazi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay, though I arrived very late for 1 night.

I am still interested to stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Jean was baie vriendelik en behulpsaam. Al wat gepla het in die eenheid was baie min hangplek vir klere en die vullisdrom se deksel is stukkend, wat vlieë lok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Besigheidsreis

Very pleasant.

Quiet area. Clean and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig. Eienaars laat jou welkom voel.

Die wegbreek was wonderlike. Naby die see en winkels. Heerlik gekuier en ontspan. Sal definitief weer gaan. Ook nie ver om soontoe te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Good service and good and quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary M

Comfortable relaxing stay.

Friendly welcome and and service throughout our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Hi Rosemary,
Was a pleasure meeting you and the family. You're welcome back anytime.
Many thanks
Marlon and Family.

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Mariette S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Pretty garden and good location. Inside mediocre for the price. Did not expect painted concrete flooring nor just 1 bedside table and lamp. Cupboard space very small. Was okay for the 1 night but will not visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Hi Mariette,
Thanks for your feedback and the great Star rating. We will use your feedback in our planning.
Many thanks,
Marlon Weibel .

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Dawn Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawn Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein maar skoon.

Gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend. Eenheid waarin ons gebly het klein, maar alles wat nodig was vir 2 dae was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theewaterskloof Municipality T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theewaterskloof Municipality T
Saam met vriende

Uitstekend, beste uitsig.

Dit was 'n uitstekende akkommodasie. Die uitsig is die hoogtepunt, sowel as 'n pragtige oopplan-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Dankie Ruhan
Kom gou weer!
Marlon
Saldanha Bay View.

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Louine J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louine J
Enkelreisiger

What a lovely place with an extremely helpful host.

Not the most luxurious place I have stayed, but it was the most enjoyable one. Next to the beach. Quiet, private and equipped with all you need. Unit 4 is cosy with a lovely patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your stay.
All the best and hope to see you again soon.

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Aldre L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldre L

Gemaklik en skoon.

Baie vriendelike ontvangs. Gasheer het uit sy pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen. Rustige, huislike atmosfeer. Netjiese tuin en omgewing. Veilige en gerieflike parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Baie dankie, kom gou weer asseblief. Ons doen klein verbeteringe projekte elke maand.
Onthou die paddle boards vir volgende keer.
Marlon

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Erich I - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ons was vriendelik ontvang en het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Thanks so much. You must try our paddling trip in the bay when you come again.
Thanks for coming.

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Andre V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ervaring, nie waarde vir geld.

Plek is nie op standaard, soos foto's op advertensie wil voorgee nie. Blyplek kort beslis opgradering, beslis nie waarde vir geld nie. Het in afgelope twee jaar in seker twintig of meer gastehuise gebly, landwyd waar ek selfs minder as R600 betaal het per nag en plekke het aan vyfster standaarde voldoen het. Hierdie plek is nie naastenby 'n R600 'n aand se verblyf werd nie. Baie koue atmosfeer. Kamer het plywood plafon in gehad en jy kon die hele tyd die eienaars hoor rondbeweeg bokant jou kop. Plafon was nie eens geverf nie. Beddegoed nie op standaard nie. Yskas baie oud en geroes. Tweeplaatstoffie se plate was op geroes, ens. Stortmuur was nie eens behoorlik geverf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Hi Andre,
Sorry you didn't enjoy it. Many of our guests do. We have also stayed in a number of places and are very happy with the cleanliness, location benefits like DSTV, free WiFi, light and airy room, sunny stoep, on-site parking, just 1,5 min walk to the beach and a lovely quiet neighbourhood. It's hard to find these benefits at our reasonable price. Perhaps one of our bigger units would have suited to better. You booked a bachelor pad. The ceiling is not meant to be painted as it's pine.
All the best with your future bookings.
Marlon
Saldanha Bay View

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Ashley L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley L
Saam met vriende

Was baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante V
Saam met vriende

Goeie plek vir 'n wegbreek, als wat jy nodig het in een plekkie. Baie vriendelike mense en omgewing.

Goeie wegbreekplekkie vir jou en jou vriende. Voel nooit onveilig by die gastehuisie nie en die mense daar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Vriendelike ontvangs, veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Vriendelike eienaar, naby see, lieflike stapstrand, pragtige goedversorgde tuin, wat jou siel rustig maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Thank you Nicoline, have a great week!

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Josh D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh D
Saam met vriende

Excellent place.

The resort was safe, clean. Very welcoming and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Thanks a million. All the best!

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Anne-marie J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie J
Enkelreisiger

Veilig en netjiese akkommodasie.

Stil area, vriendelike eienaars. Netjiese kamer. Kos maak kan 'n probleem wees met net 'n eenplaatstofie. Baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saldanha Bay View - Parker Crescent se terugvoer

Thank you Annemarie.
You had Unit 4. There is also a microwave oven on top of the fridge. The bigger unit, Unit 5, has a full gas stove.
Thank you for the positive feedback.
We hope to see you again soon.
Marlon

Saldanha Bay View - Parker Crescent
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parker-singel 31, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe71d39097e59ec10301700d036d8383cae2b7ea3092307f8206484b414076a1cb4e80fe0255a8fd34c6a582971ec51935386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 31 Parker Cres Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9958 17.96345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem