- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Parker Cres, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Saldanha Bay View - Parker Crescent bied selfsorgverblyf 1 huis vanaf die strand in Saldanhabaai.
Die verblyf bestaan uit 3 aparte selfsorg-eenhede, Eenhede 4, 5 en 6. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisie. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en Gratis WiFi. Die eenhede kan ook van die braaigeriewe gebruik maak.
Veilige parkeerplek is op die perseel, agter groot afstandbeheerde hekke beskikbaar.
Saldanha Bay View - Parker Crescent is 1 min van die strand af en gaste kan doendinge soos swem, kanovaart, seilplankry en vlieërbrandderry in die warm somerwater geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Marlon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 189
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 Parker Cres, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Saldanha Bay View - Parker Crescent het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Parker Cres, Saldanha Bay, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang