Saldanha Hilton
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gracillaria-singel 42, Bluewater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Saldanha Hilton bied 'n onvergeetlike vakansie-toevlugsoord in Blouwaterbaai, sowat 100 m vanaf die strand. Hierdie ruim vakansiehuis is ideaal vir gesinne en vriende en bied die perfekte omgewing om gekoesterde herinneringe by die see te skep.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Die eerste 3 slaapkamers het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n koningingrootte-bed in die vierde slaapkamer. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met yskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Dit strek na 'n sentraal geleë etenstafel en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke, see-uitsigte en 'n binnenshuise kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n beskutte stoep met sitplek en 'n kaggel omring deur 'n welige tuin.
Die verblyf is 4,7 km vanaf Hoedjies Museum, 47,3 km vanaf die Weskus Nasionale Park en 14,4 km vanaf Mykonos Casino.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Gracillaria-singel 42, Bluewater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Blouwaterbaai Saldanha Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gracillaria-singel 42, Bluewater Bay, Saldanha, 7394, Wes-Kaap