Salem Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Salem Gastehuis is in Lydenburg geleë en bied gerieflik gemeubileerde kamers.

Dié dubbelverdiepinghuis het 7 en suite-kamers. Vier van hierdie kamers is op die boonste verdieping en lei na 'n stoep. Die ander 3 kamers is op die onderste verdieping en lei na 'n binnehof.

Die kamers het elk 1 of 2 driekwartbeddens of 'n dubbel- of 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Linne word voorsien. Die kamers het elk 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word van 07:00 af in die eetarea bedien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Lydenburg bied verskeie besienswaardighede soos die Lydenburg Museum en die Lydenburg Waterval. Doendinge in die area sluit perdry, bergfiets, -stap en -4x4-roetes, asook visvang en riviervlotvaart in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Salem Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za