Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salig

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Salig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leonie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars seelug, braaipit, strand en goeie geriewe.

Die woonstel is goed ingerig en goed geleë. Die direkte toegang tot die strand is heerlik. Omdat die woonstel slegs uitgehuur word wanneer die eienaars nie daar is nie, verseker dit privaatheid. Daar is kameras om die huis wat op die braai-area uitkyk. Ons het ons kuier geniet en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek naweek saam met die honde vir 'n naweek.

Ons het baie lekker gebly, stap oor die duin dan is jy by die see. Ons twee honde het dit ook baie geniet. Yskas is net klein en het nie regtig vriesgeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig is voorwaar 'n juweel van 'n plekkie!

Wonderlike verblyf! Dankie vir jou gasvryheid! Ons het beplan om soveel dinge op Yzer te doen, maar het daarteen besluit en het elke dag net die see en die strand op ons voorstoep geniet, want waar kan jy beter kry! Ons het net wonderlike herrineringe van ons 6 dae by Salig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, julle sien ons weer.

Netjies, modern, skoon, alles wat jy benodig vir 'n ongelooflike vakansie. Lieflike ruim dek met 'n mooi braai-area. Pragtige uitsig oor die see vanaf die strand met die mooiste sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, everything was perfect and attention to detail was fantastic.

Highly recommended for couples!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Dit was wonderlik met die see se gedreun heeltyd teenwoordig en vinnige toegang tot die strand. Ons het 'n masseuse uitgekry en daar was spasie vir haar opslaanbed, wat great was. Die fasiliteite is goed, dis net die badkamer wat regtig nou is - moeilik om in die badkamer af te droog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek vir 'n naweek weg!

Het 'n salige naweek spandeer in Yzerfontein, die plek was baie mooi en prakties uitgerus, met alles wat jy sal nodig hê. Ons gasmense het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel, hulle het selfs koekies uitgesit vir ons twee honde. Die ligging is uitstekend, fantasties om reg langs die see wakker te word en net oor die duin hoef te stap om op die strand te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot to relax and break-away.

Cozy flat-let with own entrance to the beach. Beautiful braai area where sundowners can be enjoyed. Everything was clean, neat and amazing that our small pet was allowed. The owner even went to the thoughtful extent to leave a doggy treat, water and food bowls. It was a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a57c2ddf782a1a6872df4853047c6b9d4cb3ad8b440a97191913f41f271e249d6950f35f523ba2e688be978eedd53a4833f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 80 Lutie Katz Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.357467335892 18.1559877207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem