Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salig is 'n smaakvol versierde selfsorgeenheid in die hartjie van Yzerfontein in die Wes-Kaap. Dié eenheid bied skilderagtige uitsigte oor Dasseneiland, pragtige sonsondergange en direkte toegang tot die strand.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind onder 10 wat vooraf gereël moet word.

Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n haardroër en handdoeke. Gratis WiFi is beskikbaar en dit is verbind met die omsetter. Daar is 'n slim-TV en gaste kan Netflix stroom.

Daar is 'n knus sitarea binne en 'n buitebraai. Salig is langsaan die eienaar se strandhuis en het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is kameras buite die verblyf wat ook gaste se privaatheid in ag neem.

Slaapplek

’n Bespreking by Salig sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Salig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 7

Ligging

  • Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-pad 80, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a57c2ddf782a1a6872df4853047c6b9d4cb3ad8b440a97191913f41f271e249d6950f35f523ba2e688be978eedd53a4833f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 80 Lutie Katz Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.357467335892 18.1559877207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem