Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt & Sand

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sally-Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Salt & Sand
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henrietta B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta B
Saam met vriende

Die beste vir die siel! Kon nie vir beter gevra het nie!

Ons was aangenaam verras met die uitleg van die plek en dit was ideaal vir wat ons gesoek het. Ons het ons verblyf baie geniet. Heerlike ruim verblyf met alles wat nodig is en 'n stoep vir lekker kuier! Ons het baie veilig daar gevoel en vir ons siele gerus, niemand het ons gepla nie. Ons sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernesse M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernesse M
Saam met vriende

Sallyjo was baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Aangename tydjie gehad.

Die balkon was ons kuierplek meeste van die tyd. Alles was netjies. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Buddy, ons geliefde vriend, het saans teen sononder saam met ons na musiek geluister en soggens met sonop weer vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, wonderlik, onvergeetlik.

Ek dink nie ek het genoeg woorde om te beskryf hoe wonderlik ek en my familie gebly het nie. Dit was eerlik waar 'n fantastiese plek om te bly en ons kan nie wag vir 'n volgende keer nie. Alles was daar wat ons benodig het; en wat nie daar was nie, kon ons net vir die enenaar vra. Die ligging was ook ongelooflik; ons kon elke oggend en aand op die strand gaan stap. Dankie ook aan die gasheer wat dit so gemaklik vir ons gemaak het. Dankbaar ook aan ons gevleuelde vriend wat elke aand by ons kom slaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illse S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse S
Gesin met tieners

Gerieflik met alle toebehore, loopafstand na restaurante en see.

Loopafstand na die see en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P
Saam met vriende

Very pleasant, very clean, convenient and has everything you need.

The two apartments were very conveniently positioned, walking distance to the beach. A lovely holiday venue if you need to get away for a break. There is everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met vriende

Baie lekker met goeie ligging.

Goeie ligging. Sally en haar man was wonderlike gashere en eienaars. Die entertainment area was baie goed uitgelê met die kamers aan weerskante. Privaat en het veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike kuier.

Hierdie is 'n baie nice plek vir twee paartjies wat hulle eie prvaatheid wil he. Ons het vreeslik lekker op die stoep gekuier. Sally Jo is n lieflike gasvrou. Ons sal die plek beslis aanbeveel en weer daar gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met vriende

Wat 'n lieflike juweel.

Dit die eerste plekkie wat ons besoek waar die foto's (wat reeds indrukwekkend was) nie gestand doen aan die ware Jakob nie. Alles was so smaakvol ingerig ons het nie vir 'n ding gekort. Baie dankie, Sally Jo, ons het heerlik ontspan, ons kuier was net te kort, volgende keer kom ons vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n fantastiese, rustige kuier.

Die plekkie is baie goed geleë. Naby genoeg aan die see en winkels is binne loopafstand. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons sal Salt & Sand definitief aanbeveel. Die plekkie is netjies en pragtig en ons het heerlik daar gebly! Die stoep en heerlike bank is 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Gesin met tieners

Wonderful, fantastic and absolutely fabulous.

Sally really went out of her way to make our stay memorable. Will definitely recommend Salt & Sand to all friend and family that want to have a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

Would recommend warmer blankets and a heater in the adjoining unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ig F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek.

Dis die perfekte blyplek met alles wat jy nodig het. Dis ’n pragtige plek vir 2 gesinne wat naby die see is. Daar is ’n groot stoeparea wat ons ten volle benut het en redelik beskut is teen die wind met 'n braai-area. As ’n see-uitsig vir jou belangrik is, is die see-uitsig nie so goed nie, alhoewel mens steeds die see kan sien. Dit word ook weerspieël in die billike pryse. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met vriende

Perfekte akkommodasie wanneer jy saam met familie of vriende vakansie hou.

Pragtige plek vir 2 gesinne wat naby die see en Voorstrand Restaurant is. Groot stoeparea wat beskut is teen die Weste-wind met 'n braai-area. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine T
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Sally is absoluut die perfekte gasvrou. Sy skep 'n ervaring met haar verblyf. Alles was baie skoon en netjies. Ligging is perfek. Uitstekende waarde vir geld. Dankie Sally en Neil, julle het ons vakansie in 'n herinnering verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zydelia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zydelia V

Pragtige plekkie en baie netjies!

Salt and Sand is 'n lieflike plek. Die dekor is pragtig en die gasvrou is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Made us feel very uncomfortable.

We were told during our first day that they do not allow any visitors on the premises and that left us with a huge embarrassing situation as we had friends also staying in paternoster that we had to ask to leave. We managed to resolve the situation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie ongemaklik gevoel.

Hulle het ons die eerste dag ingelig dat hulle nie besoekers op die perseel toelaat nie en toe mos ons baie verleë ons vriende wat ook in Paternoster gebly het, weg wys. Ons het toe 'n ander plan gemaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salt & Sand se terugvoer

Dear Brian,

We are sorry that you feel this way about your stay. Our site profile very clearly states that no visitors or guests are allowed on the premises without prior arrangement. Your booking was confirmed for four adults which is the max guests in our apartments. On the day of your arrival, four extra visitors arrived on our premises. Whilst the visitors were not sleeping on the premises, they were here for all meals and used all our facilities for your four-night stay. On discussion, we did allow this as a one-off so as not to spoil your arrangements and with no extra remuneration.

As for your three-star security, each apartment has burglar bars and Trellidor, alarm system and a safe for your valuables. I am not sure what further could be supplied for security.
You three-star cleanliness, it would have been nice if you had been specific in your review as you are the first guests ever to have given an average rating on this.
Customer service. We resolved this situation of visitors to your benefit and made it clear to you that we were around throughout your stay for any assistance.
My only advice to you in future is to check the profile of the establishment that you wish to book with to ensure it meets your requirements.

Salt & Sand
Annemie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Gesin met tieners

Baie netjies.

Uitstekend. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faizel M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel M
Gesin met klein kinders

Excellent.

Very lovely, clean and neat place. The host was very friendly and any information we needed she was always available. The peace and tranquility was awesome. Walking distance to beach and the breathtaking sunset and sunrise from the balcony was absolutely awesome. Will definitely go back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Gesin met klein kinders

Very quiet.

The kids loved the stay because we could walk to the beach. They could watch anything with free Wi-Fi and on TV on their favourite channel. For adults it was very relaxing with the sound of the Sea and the place itself was beautiful. Thanks for a beautiful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie R
Gesin met tieners

Sentraal and gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by Salt and Sand en sal graag weer hier bly. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie is beskikbaar en dit is net 'n kort stappie van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salt & Sand se terugvoer

Thank you so much for staying with us and it was such a pleasure to have you, you were perfect guests.

Salt & Sand
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 56, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMjM4OTM5LTM0YWEtNDQ4OS1hZjMyLTU4NTVkNzk2ODkzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 56 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.808125378713 17.894698083401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem