Salt Cottage
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaasvoogds Wes-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Salt Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n rustige plaas langs die R60 en is 11 km vanaf Robertson. Hierdie kothuis gebruik sonkrag en bied 'n pragtige uitsig op die berge en oor die landskap. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Hierdie eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en ketel toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n ingeboude braai-area. Die kothuis lei na die stoep met 'n etenstafel en 'n houtvuurwarmbad.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Milne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Klaasvoogds Wes-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Salt Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Geduld Klaasvoogd West Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaasvoogds Wes-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap