Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baboon's View Cabin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Baboon's View Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cabri V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best kept secret.

'n Stukkie paradys. Afgesonder van die buite wêreld. Die mooiste sonsondergang. Die huis is nog baie nuut, silwerskoon en netjies. Die warm buite bad is 'n wenner met 'n pragtige vêr uitsig oor die see. Daar is volop hout, en die binnebraai werk te lekker. Mens ontspan so lekker. Baie privaat. Ongerepte strande baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baboon's View Cabin se terugvoer

Baie dankie, Cabri! Ons is so bly julle het lekker gekuier, julle is enige tyd weer welkom!

Baboon's View Cabin
Jacques K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Only problem took us whole day to get hot tub warm. If you want the hot tub warm, then ask them to start the fire early in the morning on the day you book in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baboon's View Cabin se terugvoer

Baie dankie Jacques, ons is so bly julle het lekker gekuier.
Ons is in die proses om 'n dek materiaal te kry om die hot tub mee toe te maak, die kenners sê blykbaar dit help vir vinniger verhitting en ook hitte binne hou.
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit en sal julle enige tyd weer verwelkom.
Sanmarie

Baboon's View Cabin
Tian V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tranquil and secluded.

A very beautiful, tranquil and secluded cabin surrounded by the sounds of nature and the best of Western Cape's fynbos there is to offer. Definitely a perfect spot for a couples retreat or a single traveler trying to get away from the noisy city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c41917267b04fada1c2ed1e630b34ae7a7b299f7c3a3752bfbd5049ffb863051736d913c5cee9dd9283373227a357f987f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off the R43 Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.648831416027 19.561917927237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem