LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Salve | LekkeSlaap
+24

Salve

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Salve
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Baie netjies en gasvry.

Baie gasvrye eienaars en het ons baie tuis gevoel. Die plek is baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Salve's terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar.

Salve
Elmarie T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Enkelreisiger

Rustige, veilige oornagplek. Sal vir seker aanbeveel!

Baie aangename gasheer en gasvrou. Behulpsaam en vriendelik.

Enrico B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Die eienaars is die wonderlikste en vriendlikste mense by wie ek al gebly het. Jy het jou eie vryheid, alles is altyd skoon en netjies en mens kan net glad nie kla nie want daar is niks om oor te kla nie. Alles is meer as 100%.

Salve's terugvoer

Ek is so bly. Dit klink of ons plekkie kort duskant volmaaktheid is. Ons probeer wel ons beste. Baie dankie. Neil.

Salve
Melissa M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met tieners

Rustig, netjies en veilig

Ons oornag verblyf by Salve was baie aangenaam. Is baie vriendelik deur Neil, die eienaar, ontvang. Sal die plekkie met vrymoedigheid kan aanbeveel.

Salve's terugvoer

Baie, baie dankie. Sulke positiewe kommentaar doen my baie goed. Weereens dankie. Groete Neil.

Salve
Ben D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Enkelreisiger

Stil, netjies en goed ingerig.

Puik, vriendelike gasheer. Eenheid in rustige area geleë en sentraal. Eenheid was pragtig skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly indien in Pretoria.

Salve's terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer te ontvang.

Salve
Anne-marie J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

NETJIES, VRIENDELIK, TUIS GEVOEL

HET AL BY BAIE PLEKKE OORNAG, MOET Sê HIERDIE PLEKKIE HET ONS HARTE GESTEEL. GAAN BESLIS WEER GEBRUIK MAAK VAN HULLE!!!!

Salve's terugvoer

Nou ja, baie dankie.

Salve
Hannelie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en pragtig

Die verblyf was fantasties. Baie vriendelike mense. Plekkie fantasties toegerus

Salve's terugvoer

Baie, baie dankie. Die kommentaar maak dit die moiete werd.

Salve
Nhlamulo H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlamulo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

The place was clean and welcoming and we had a great time and we loved everything about it.

Salve's terugvoer

Thank you for the kind comment.

Salve
Navs I - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Navs I
Besigheidsreis

Wow, what great service!

I really enjoyed my stay a Salve. The venue is clean and tidy, safe and secure, and the owners are friendly. Really a warm place to stay.

Pearl N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl N
Saam met vriende

Amazing

Quiet and cosy place

Salve's terugvoer

Thank you for the comment. It is appreciated.

Salve
Thandokazi F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandokazi F

Very nice place.

I couldn't believe that I only paid R330 for such a nice and neat place like that.

Salve's terugvoer

Well, it is the truth. Only joking. Thank you for your kind words. Regards Neil

Salve
Charmaine S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer is nie baie vriendelik nie.

Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is net een badkamer met 'n stort. Die woonstel voel nie baie privaat nie omdat daar trappe binne die woonstel is wat direk met die gasheer se woning gekoppel is en het dit vir my gevoel ek kan nie my nagklere aantrek en ontspan nie. Vooraf gereël dat ons baie laat land en laat sal arriveer en steeds het ek 'n baie kortaf oproep voor 21:00 vanaf die gasheer ontvang om te vra wanneer kom ons nou. En op aankoms het die gasheer ons kom groet in sy nagklere. Ons is baie meer professionele diens gewoond. Eers op aankoms het ons verneem dat daar geen kaartfasiliteit was nie en ons kontant moes bring om te betaal. Maak seker wat die tarief is vir die woonstel per nag en let daarop dat die tarief wat op stelsel wys slegs per kamer is.

Salve's terugvoer

Dit spyt my dat dit jou indruk en ervaring van die woonstel is.

Salve
Erika V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies met vriendelike diens.

Sien sterre.

Salve's terugvoer

Dankie baie Erika. Dit word baie waardeer. Neil

Salve
Anadele C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anadele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing met die versekering dat die eienaar(s) beskikbaar is op die perseel sou jy iets/hulp benodig.

Sal plek beslis aanbeveel weens die rustige en skoon omgewing asook die bekostigbaarheid.

Hendrik P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons bly lekker daar en die mense is baie vriendelik. Alles wat jy nodig het is daar.

Elmarie U - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie U
Saam met vriende

Lekker rustig

Dis 'n lekker ruim eenheid en dit het gevoel soos huis.

Salve's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Word baie waardeer.

Salve
Monique F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal definitief weer gebruik maak van Salve.

Salve's terugvoer

Baie baie dankie. Waardeer opreg.

Salve
Ritha L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha L

Ek en my seun het baie lekker by Salve gebly. Vriendelike diens en gerieflik ingerig. Was heerlik en rustig. Dankie.

Sien sterre.

Salve's terugvoer

Baie dankie Neil.

Salve
Boeta T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta T
Besigheidsreis

Thanks for a great stay.

Very well treated and friendly. Good place to stay over night.

Christiaan T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan T

Uitstekend en waarde vir geld.

Was baie gerieflik en sal vir seker weer gebruik maak van Salve.

Salve's terugvoer

Goeie dag Christiaan,

Baie dankie dit word waardeer.

Salve
Thabile M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabile M
Saam met vriende

Well accommodated by friendly host, close to places of commerce for facile self-catering.

It is an excellent destination for overnight travellers that aren't more than four.

Martie L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Huis weg van die huis.

Ons is van die platteland en dis 'n gerieflike, skoon en veilige plekkie om oor te bly as ons moet stad toe.

Liezelle L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezelle L

Nice and quiet neighbourhood.

Nice and cosy little place, love the lock up garage and friendly people.

Salve's terugvoer

Dear Liezelle,

Thank you for your kind words.

Regards,
Neil

Salve
Hannes S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie gelukkig.

Vir ons besoek was dit ideaal, veilig blyplek met toesluitmotorhuis.

Angela M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M
Enkelreisiger

Bekostigbare, skoon verblyf.

Neil was onberispelik en 'n baie hulpvaardige gasheer. Sal beslis terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Affordable clean accommodation.

Neil was an impeccable & very helpful host. Would definitely come back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ronel V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is netjies en skoon.

Die eenheid is netjies en skoon en het alles wat nodig is vir 'n self-catering-eenheid. Die toesluitmotorhuis sowel as die volle DStv is beslis 'n pluspunt. Die enigste kritiek is dat die eenheid warm is (venstertjies is klein) en 'n aircon in die kamer sal beslis 'n aanwins wees (die huidige fan is 'n bietjie klein).

Mac M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en veilig.

Heerlik, rustig en veilig, skoon en netjies, goed toegeruste kombuis. Gerieflike kamer. Badkamer ietwat beknop. Vriendelike, hulpvaardige en tegemoetkomende gasheer.

Salve's terugvoer

Dankie vir die mooi kommentaar. Waardeer.

Salve
Cheryleena R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryleena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service and a beautiful apartment.

Beautiful apartment with great service and very spacious.

Salve's terugvoer

Thank you for the beautiful comment. Highly appreciated.

Regards,
Neil

Salve
Amelia L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L
Gesin met klein kinders

Voldoen aan al ons vereistes

Ek wil voorstel dat beter ingang-/kantooraanwysigings aangebring word wat aandui presies waar gaste moet aanklop en parkeer met aankoms. Die eienaar was nie gelukkig dat ons by die verkeerde hek ingery het wat sy skoonmoeder (per abuis soos wat ons van hom verstaan het) vir ons oopgemaak het nie. Hy het wel later die middag navraag gedoen om die verblyf meer gemaklik te maak. Maar volgende keer gaan bly ek eerder elders in Sinoville. Ek sal Salve aanbeveel, maar maak seker jy klop by die regte deur aan!

Lena W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, Skoon netjiese verblyf.

Ek beveel die verblyf beslis aan. Ons het heerlik gebly, heerlik geslaap. Die plekkie is vol kunswerke en pragtige handewerk wat dit baie huislik maak. Netjies en skoon.

Chanteaul R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanteaul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig netjies en sentraal.

Baie lekker oornag by Salve, netjies veilig en sal aanbeveel vir 'n korttermyn-verblyf. Baie dankie.

Salve's terugvoer

Baie dankie, waardeer die goeie woorde. Neil

Salve
Charmain G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmain G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare korttermyn en sentraal geleë akkommodasie.

Goed toegeruste, netjiese tuinwoonstel. Gerieflik geleë naby winkelsentrums en Montana hospitaal. Maklike toegang tot N1. Ideaal vir korttermynverblyf.

Chris B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and clean.

Thank you, Neil. Will stay at Salve again.

Ingrid C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en rustig.

Was als wat ons benodig het en diens was voortreflik en vriendelik. Dankie vir die lekker bly. Ons sal daar beslis weer kies.

Erna N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en altyd lekker om daar tuis te gaan.

Die verblyf is vir ons meer as voldoende. Altyd netjies en alles op sy plek. Al wat ek kan aanbeveel is om die bank in die sitkamer te vervang, asook die enkelbed. My seun van 30 jaar kom gewoonlik saam en dan is die bed 'n bietjie knap en nie so gemaklik nie. Verder is ons baie tevrede. Die sifdeure voor die vensters en veiligheidshek by die skuifdeur sal die verblyf nog beter maak. As dit so warm is en jy die deur wil oopmaak, sal mens veiliger voel as daar 'n veiligheidshek is.

Salve's terugvoer

Dankie vir hierdie kommentaar met aanbevelings. Die banke in die sitkamer is vervang en sit/slaap baie gerieflik.

Salve
Trudi A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi A
Gesin met tieners

Heerlik gebly, dankie.

Heerlik gebly, gasvry en netjies.

Salve's terugvoer

Baie dankie word opreg waardeer.
Groete
Neil

Salve
Dries B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Baie vriendelik ontvang, verblyf skoon en netjies en alles wat nodig is.

Salve's terugvoer

Baie dankie en waardeer dit.

Salve
Barbara S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Aangenaam.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie rustige area. Sal dit beslis kan aanbeveel. Baie privaat en die toesluitmotorhuis is beslis 'n pluspunt. My man het ook die volledige DStv baie geniet. Baie dankie.

Eljo V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo V
Gesin met tieners

Klein maar gerieflik.

Baie aangename verblyf. Klein, maar gerieflik en skoon.

Salve's terugvoer

Baie dankie. Die woorde is ongevraagd en daarom opreg.

Salve
Andre V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Waarde vir geld en naby alles. Ook veilig met alles wat jy nodig het... sal beslis weer gaan! Dankie aan Neil.

Salve's terugvoer

Baie dankie. Bly ons kan diens lewer en dat dit waardeer word.

Salve
Manie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie B
Gesin met tieners

Opregte vriendelike diens.

Salve het alles wat nodig is vir 'n kort oornagverblyf en is perfek geleë.

Salve's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike woorde.

Salve
Elanie S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Het baie lekker gebly!

Salve's terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek waardeer dit.

Salve
Amanda K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Enkelreisiger

Veilig en rustige slaapplek.

Mens is mos maar altyd onrustig in vreemde omgewing - maar ek het heerlik geslaap en baie veilig gevoel - baie naby aan alles!

Maureen K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het verblyf bespreek vir 'n troue en ongelukkig is die troue uitgestel a.g.v. onvoorsiene omstandighede. Neil was baie tegemoetkomend en ons kon ons verblyf ook uitstel tot latere gebruik. Hy is baie vriendelik en definitief 'n persoon met menseverhoudinge. Sal Salve enige tyd aanbeveel.

Salve's terugvoer

Dankie vir jul oprrgte waardering. Neil

Salve
Cora N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora N
Enkelreisiger

Gerieflik, bekostigbaar, veilig en uitstekend geleë.

Ek is so vriendelik verwelkom en my gashere het seker gemaak ek het als wat ek nodig het gedurende my verblyf. Dit was heerlik stil en ek kon sonder moeite kom en gaan soos my program dit vereis het. Salve is definitief my eerste keuse vir verblyf in Pretoria.

George S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Enkelreisiger

Baie dankie aan Neil en sy vrou. Ek het definitief baie lekker gebly.

Baie dankie aan Neil en sy vrou. Ek sal Salve hoogs aanbeveel vir enige iemand wat 'n ordentlike bekostigbare blyplek nodig het.

Salve's terugvoer

Baie dankie vir die mooi waardering. Dit word waardeer. Neil

Salve
Nadia S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Enkelreisiger

Baie gemaklik.

Baie dankie dat Neil en sy vrou my verbly so gemaklik gemaak het. Dit was presies wat ek nodig gehad, so rustig by julle. Sien julle definitief weer. Dalk net 'n ander elektriese prop kry vir die verwarmer.

Paul P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so rustig en stil -- 'n vakansie in die middel van die week!

Dit was net lekker en naby Eugene Marais-hospitaal waar ons dogter geopereer was!

Salve's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word waardeer.
Groete Neil

Salve
Erna B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en liefdevolle, sorgsame gasheer en gasvrou.

Ons het vir die tweede keer daar vir 'n lang periode oornag en is baie tevrede met die verblyf. Alles is skoon en netjies en word deurentyd so gehou. Handdoeke en lakens word gereeld vervang. Gasheer en gasvrou is vriendelik, liefdevol en bedagsaam. Ons hondjie kom altyd saam en het sy eie privaat tuintjie om in te loop. Hierdie plekkie word hoog deur ons aanbeveel.

Cora L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cora L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om daar te kon bly.

Ek sal definitief volgende keer weer daar bespreek as ek PTA toe kom. Baie dankie!

Albert V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Aaangename ontvangs en skoon en netjiese vertrekke. Genoeg ruimte en veilige omgewing. Sal weer kom. Veilige parkeerplek.

Nelly C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelly C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en die verblyf was aangenaam en ook baie privaat.

Die opwasbak in die kombuis is nie prakties nie. Mens moet ver oorleun om die wasbak te kan gebruik en dit is baie ongemaklik. Die woonkamer, slaapkamer en badkamer is prakties en netjies. Die staanwaaier in die woonvertrek het ook baie gehelp om die hitte draagliker te maak.

Wessel V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met vriende

Stil area, netjies en veilig, met vriendelike diens!

Ek het baie lekker gebly. Die woonstel is netjies en toegerus met alles wat nodig is. Baie vriendelike diens. Ons sal weer van Salve gebruik maak.

Trudi A - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi A
Gesin met tieners

Ek sal weer gebruik maak van verblyf.

Ek het baie lekker gebly. Daar was vriendelike kliëntediens.

Suzaan O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis Salve aanbeveel en weer van julle dienste gebruik maak!

Professioneel behandel, vriendelike diens, baie privaat, goeie ligging, goeie dekor, bekostigbaar en baie skoon geriewe.

Seun V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seun V
Enkelreisiger

Ons sal natuurlik weer by Salve gaan oorbly.

Ons het voorheen by Salve oorgebly, daarom was dit weer ons keuse die keer. Dit is baie aangenaam, skoon, stil en smaakvol. Die pluspunt is dat ek my klein hondjie kon saamvat en haar nie alleen by vreemdelinge by die huis moes los nie. Ons sal natuurlik weer by Salve gaan oorbly sodra ons dit nodig het.

Bets O - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets O
Enkelreisiger

Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie bekostigbaar, goed geleë en veilig en lekker en ek sal dit verseker weer gebruik.

9/10. Beste ligging, baie veilig, naby alles en baie bekostigbaar en die eienaars is vriendelike mense.

Engela L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en die plekkie is baie netjies en skoon. Ons gaan beslis weer daar oorslaap as ons Pretoria toe gaan. Vir ons as pensionarisse is dit bekostigbaar.

Celeste V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met tieners

Selfdiens wooneenheid.

Baie rustig en netjies, goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Paul S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Besigheidsreis

Excellent space and location for business travel.

Professional conduct from the owner, and a very healthy environment and neat space.

Colin T - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, privaat eenheid.

Baie privaat en veilig; goeie ligging. Sal dit beslis aanbeveel.

Roelf V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V

Privaat, rustig, ontspannend (met toesluitmotorhuis).

Akkommodasie in baie rustige en netjiese area en privaat. Kon saans heerlik om 'n braaivleisvuurtjie sit en kuier en ontspan. Mnr Van Schalkwyk het ons deurlopend genooi om te praat indien ons iets sou benodig of indien iets sou skort. Sal weer in die toekoms van Salve wil gebruik maak. Kan akkommodasie by ander aanbeveel.

Marina D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf geniet.

Dankie vir die hulpvaardige eienaar.

Corniee E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corniee E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet area, enjoyed our stay

A very warm reception from the owners - we were left in peace to enjoy our stay, although they were "just around the corner" to help ,if needed.

Erna B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en wonderlike gasheer en -vrou! Hulle het uit hul pad gegaan om dit aangenaam en gerieflik te maak. Baie dankie!

Sal enige tyd die verblyf aanbeveel. Ons hondjie was net so rustig en veilig in die omgewing. Alles wat verkeerd gegaan het, is onmiddellik reggestel. Ons sal beslis weer kom.

Beatrice J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike bed, rustige omgewing én veilig!

Klein en bekostigbaar - dit was die beste oornagplekkie in PTA waar ons nog oorgeslaap het. Dit is definitief aanbeveelbaar.

Marcel S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel S

Rustigheid en gemak.

Sien die sterre hieronder.

Dora E - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dora E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was 'n fantastiese week van rustigheid en vrede.

Salve is absoluut die regte plek wat ek sal aanbeveel vir 'n wegbreek. Ons is baie vriendelik ontvang, en met respek behandel. Dit is rustig en baie privaat, en ek kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie!

Colin T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Veilige, skoon en netjiese area.

Baie netjies en privaat, alles wat mens benodig, sal enige tyd die plekkie aanbeveel aan ander mense.

Frans W - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans W
Gesin met klein kinders

Die verblyf is baie goed.

Die hele wooneenheid was goed toegerus en skoon. Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Ons is goed ontvang en het tuis gevoel in die omgewing.

Christa G - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon, gerieflik geleë en veilig.

Ons was bevoorreg om daar te kon tuisgaan. Die eienaars het daagliks na ons welstand omgesien en ons gemaklik en welkom laat voel. Hul vriendelikheid en gasvryheid word waardeer. Dit was gerieflik geleë vir ons daaglikse uitstappies.

Jeannette J - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, rustige en veilige verblyf met niks wat in die wooneenheid kort nie.

Dit is sentrale verblyf in 'n rustige omgewing. Die gasheer en -vrou het ons dadelik tuis laat voel en werklik in ons gerief voorsien. Ons sal weer daar tuisgaan!

Jenny A - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny A
Gesin met tieners

Excellent

It was a one-night stay, very clean and safe.

Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NmFkMjRlLWZjMTgtNDJjZC1iMmM2LWM5NzBkZmJiNTg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 291 Knysna Avenue Sinoville 0129 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.6888276 28.2227396
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!