4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
- Gratis kansellasie beskikbaar
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 291 Knysna Avenue, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Salve bestaan uit 2 selfsorg-tuinwoonstelle en is in Sinoville, Pretoria geleë.
Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die sitkamer, en Salve 2 het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke slaapkamer. 'n Enkelbed word ook voorsien.
Salve 1 het 'n toesluitmotorhuis, en Salve 2 het parkeerplek vir een motor onder skadunet en agter 'n elektriese hek met elektroniese balkbeskerming.
Die woonstelle is binne 'n radius van nie meer as sewe kilometer vanaf die Kolonnade Winkelsentrum, Bon Accord Dam, Pienaarsrivier Dam, Rosslyn en Onderstepoort.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Selfsorg.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R120 per bespreking
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |