Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salvia

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Salvia
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Donelle A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donelle A
Saam met vriende

Rustige wegbreek vanaf die besige stads lewe.

My verblyf by Salvia was baie lekker. Die plek is netjies en genoeg ruimte vir ons almal. Die honde het die erf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gradwill C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, modern, clean and neat!

We had a wonderful stay. Salvia had everything you needed. A lovely, comfortable space which is well-situated with a view of the mountains. We will be going back soon Thank you for the rose and chocolates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute lekker plek vir afsondering.

Met aankoms was ons baie beïndruk met die huis. Geen haakplekke, sal beslis weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing weekend. Enjoyed my stay. Would recommend place.

Wow what a nice surprise upon entering place. Met all the requirements and more. Thanks to the owners for opening your home to us. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette R
Saam met vriende

Moderne, goed toegeruste blyplek ideaal vir wegbreek.

Die huis is netjies, modern en goed toegerus met alles wat mens nodig het en die diens, inklok, administrasie, ens. was baie vlot en professioneel. Ons was oor 'n koue nat naweek daar en daar was oorgenoeg komberse, lekker warm beddegoed, binnebraai wat dit 'n baie snoesige kuier gemaak het. Die feit dat daar driekwart/enkelbeddens is maak dit ook gerieflik vir 'n groep vriende wat saam kuier eerder as 'n familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay for R&R.

Love! Love! Love! This was really a homey stay. Relaxing with a glass of red and having the fire going in the background was pure bliss! Welcome, treats by the hosts were a lovely surprise! Oh! load shedding was a blessing as we could actually see the Milky Way! Perfect if you love night photography.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salvia se terugvoer

I am so happy you enjoyed your stay. It was a pleasure to host you.

Salvia
Christeen D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeen D

Familienaweek.

Ons het so lekker gebly by Salvia. Pragtige huis, skoon en netjies. Ons kon ons fur baby saamvat, so dit was 'n groot pluspunt. Mooi uitkyk en veillige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chriselle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriselle B

Beautiful home.

A beautiful, clean, fully stocked home. Truly a home away from home. I would definitely recommend Salvia to family and friends. Highlight of our trip: a baboon came to say hello 5 minutes after we arrived. Don't worry, we didn't see anymore of them thereafter. Take a minute to visit the Penguin Colony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salvia-weg 4796, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9c73ef4174d926cbd31d9001236263f7f15fe027ae06eb03506cbbe71c0fa358eac3725b41a82f6bd6f397b1ef96d0df89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4796 Salvia Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360594 18.883137
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem