Sambane Bush Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sambane Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat 23 000 hektaar van ongerepte wildernis in die noorde van Gauteng is.
Verblyf is beskikbaar in 'n vierslaapkamer-selfsorghuis en daar is karavaan- en tent-kampeerplekke. Sambane Bush Lodge het gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n stort en bad, 'n selfsorgkombuis en 'n sitarea. Die huis het ook 'n groot kuierarea met 'n kroeg, ingeboude braai en 'n houtdek met 'n uitsig oor die swembad en watergat.
Elke kampeerplek is geskik vir 4 gaste en het gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n swembad, 'n lapa en braaigeriewe.
Aktiwiteite in die area sluit wildritte, voëlkyk, swem en selfry-wildritte in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 1
Ligging
- Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Sambane Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom