Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 14214

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 415 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 14214 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla in die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie subtropiese paradys spog met fauna, flora en voëllewe. Die 200 hektaar-bewarea spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Hierdie smaakvol ontwerpte villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gaste kan die kroeg en die ingeboude binnebraai gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n asemrowende uitsig oor die see en die natuur. Die stoep het 'n privaat plonspoel, 'n sitkamerstel, 'n losstaande braai en 'n etenstafel. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan by die landgoed se swembaddens ontspan, in die tuine piekniek hou en fietse huur. Daar is 'n speelarea vir kinders, 'n dam waar gaste kan visvang en nog 'n dam waar gaste kan voëlkyk. Gaste kan by die gemeenskaplike braai-areas braai en die voetslaanroetes verken.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 14214 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 67

Jaar gelys 7

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 415
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 415
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd957edb9cef3d5b758b30917f6384e75a20c439ee975c3865941c21cc31612ece8e4c2cde605debfe33871241149f38d4470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 415 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.935839336017 30.296738216474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem