by San Lameer Villa 1916 | LekkeSlaap
+27

San Lameer Villa 1916

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir San Lameer Villa 1916
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gary S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Ek sal die eenheid enige tyd aanbeveel.

Die eenheid was netjies en alles werk soos dit moet. Ons het ons verblyf by San Lameer baie geniet. Die eenheid is uitstekend geleë, naby die hotel en stapafstand van die strand. Baie aktiwiteite vir oud en jonk. Ons sal beslis weer gaan.

Nelmari F - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmari F
Gesin met klein kinders

Baie netjies en mooi villa.

Ons het baie lekker gebly, die villa was skoon en netjies met aankoms en alles was reg soos verwag.

Rhett D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhett D
Gesin met klein kinders

Very clean and centrally located villa.

We enjoyed our stay at the villa. Very clean and newly painted. The location of the villa is very central with easy access to the hotel pool and amenities. The only issue we had was that the stove top was faulty and needs to be fixed.

David B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David B
Gesin met tieners

A bit disappointed in the unit, needs some maintenance.

Air-conditioner downstairs did not work properly, bedrooms downstairs are so hot to sleep in. Several windows do not open (presumably are damaged - stickers on them to not open). Both showers leaked (even with low pressure). Bathmats are old and need to be replaced. Floor tiles in the kitchen/lounge area need a good scrub. Good location, central, San Lameer facilities all good.

Charne W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne W
Gesin met klein kinders

Lieflike gesinstyd in 'n pragtige area.

Sal definitief aanbeveel, eenheid is gerieflik ingerig met vriendelike personeel.

Vanaf R2 350
R2 350 R1 567
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 567
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 567
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFnAE3ROdjciP7CrBnPcSMPoiMmMVA7kSguorxSh9OED6ooaOvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350, nou Vanaf R1 567  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Villa 1916 San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61 4227 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.943775372569 30.298595130444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem